Wikispecies

Wikispecies
Wikispecies-logo-en.png
Tipe webbladWiki
Taal(e)Meertalig, hoofsaaklik Engelstalig
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia-stigting
Opgerig13 September 2004
Huidige statusAktief
URLhttp://species.wikimedia.org/

Wikispecies is 'n projek van die Wikimedia-stigting wat op 13 September 2004 geloods is. Die doel van die webwerf is om 'n wetenskaplike klassifikasie en beskrywing van plante, diere en ander organismes beskikbaar te stel. Omrede Wikipedia volgens beleid nie oorspronklike navorsing toelaat nie, kan sulke inligting nie hier gepubliseer word nie.

Die werf se leuse is: "Wikispecies is free. Because life is public domain!" (Wikispesies is gratis, omdat die lewe openbare grondgebied is!).

Wikispecies is in meer as 131 verskillende tale beskikbaar.

Eksterne skakels


Wikimedia Stigting 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia


Wikispecies

Wikispecies is \'n projek van die Wikimedia-stigting wat op 13 September 2004 geloods is. Die doel van die webwerf is om \'n wetenskaplike klassifikasie en beskrywing van plante, diere en ander organismes beskikbaar te stel. Omrede Wikipedia volgens beleid nie oorspronklike navorsing toelaat nie, kan sulke inligting nie hier gepubliseer word nie.