Wiki Baike:Redigeringsinstruksies
- Hierdie bladsy bevat van die basiese en sommige gevorderde redigeringsinstruksies. Sien gerus die nuutste Engelse instruksies by meta indien u belangstel.
Indien u slegs wil leer hoe om 'n nuwe bladsy te skep, sien gerus Baike: Hoe om 'n nuwe bladsy te skep. Hierdie bladsy bevat basiese én gevorderde redigeringsinstruksies: gereedskap wat u gaan nodig kry indien u bladsye hier by Wikipedia wil wysig of skep.
Om 'n bladsy te wysig, hoef u slegs op die "wysig"-oortjie bo-aan 'n bladsy te klik. Daar bestaan ook wysigingskakels vir onderafdelings van artikels. As u op so 'n skakel klik, verskyn die teks van die bladsy in 'n venster waar u dit kan wysig - net soos in 'n eenvoudige tekswysiger. Klik gerus hier om teks wat tans in die Sandput is te wysig. U kan heerlik voorttik en dan op "stoor" klik wanneer u klaar is (u kan ook natuurlik 'n voorskou van die bladsy sien voor u dit stoor).
Op hierdie bladsy is 'n paar voorbeelde van instruksies wat u deur gewone teks kan weergee en wat die Wiki-sagteware op 'n bepaalde manier uitvoer. Om dit eenvoudig te stel: as u die teks intik wat in die regterkantse kolom verskyn, dan kry u die effek wat in die linkerkantse kolom vertoon.
U kan hierdie almal uittoets in die Sandput: daar kan u eksperimenteer na hartelus.
- Definisielyste
- lyste met definisie
- term om te definieer
- term se definisie
Allerlei | |
---|---|
Handtekening (plaas slegs by besprekings) | ~~~~ |
Kursiewe teks | ''Kursiewe teks'' |
Vet teks | '''Vet teks''' |
Vet teks wat ook kursief is | '''''Vet teks wat ook kursief is''''' |
Afdelings, paragrawe, lyste en lyne | |
Begin nuwe afdeling met opskrifmerkers:Nuwe afdelingOnderafdeling | ==Nuwe afdeling=====Onderafdeling=== |
'n Enkele nuwe lynhet geen effek nie,maar 'n leë lynbegin 'n nuwe paragraaf. | 'n Enkele nuwe lynhet geen effek nie,maar 'n leë lyn begin 'n nuwe paragraaf. |
Lyne kan onderbreek word sonder om 'n nuwe paragraaf te begin. | Lyne kan onderbreek word<br>sonder om 'n nuwe paragraaf te begin. |
| * Lyste is 'n goeie manier:** om inligting te organiseer** en netjies te laat lyk |
| # Genommerde lyste is maklik om te volg# georganiseerd## en verstaanbaar. |
| ; Definisielyste : lyste met definisie; term om te definieer : term se definisie |
Om die twee soorte lyste te meng, moet HTML gebruik word:
| <ul><li>'n Genommerde lys:<ol><li>Eerste item<li>Tweede item</ol><li>Nog 'n lys<ol><li>Derde item<li>Vierde item</ol></ul> |
of selfs uitgekeep word (herstel na linkerkantlyn) | :Lyne kan::meermale:::ingekeep word{{Uitkeep}} |
<center>Teks kan gesentreer word.</center> | |
'n Horisontale skeidingslyn: bo-aan en onderaan. | 'n Horisontale skeidingslyn: bo-aan----en onderaan. |
Interne/eksterne skakels; beelde | |
Skakel na Baike: Instruksies. (Die eerste letter van die teikenblad verkry outomaties 'n hoofletter.. | Skakel na [[Wikipedia:Instruksies]]. |
Dieselfde teikenblad, maar 'n ander naam: Hoe om te redigeer. | Dieselfde teikenblad, maar 'n andernaam: [[Wikipedia:Instruksies|Hoe om te redigeer]]. |
Geskiedenis van Kaapstad is 'n bladsy wat nog nie bestaan nie. | [[Geskiedenis van Kaapstad]] is 'n bladsy wat nog nie bestaan nie. |
Skakel na 'n ander blad se subbladsy: Baike: Geselshoekie/Argief | Skakel: [[Wikipedia:Geselshoekie/Argief]] |
Stuur een artikel na 'n ander aan deur die volgende teks in die eerste lyn te plaas | #AANSTUUR [[Suid-Afrika]] |
Eksterne skakel: Wikimedia Commons(Verwyder enige lynbreuke in eksterne skakels.) | Eksterne skakel:[http://commons.wikimedia.org/wiki/Main_Page WikimediaCommons] |
Of gee slegs die URL: http://commons.wikimedia.org/wiki/Main_Page. | Of gee slegs die URL:http://commons.wikimedia.org/wiki/Main_Page. |
Karakters | |
Benadruk, met mening, as u sterk oor iets voel. | ''Benadruk'', '''met mening''','''''as u sterk oor iets voel'''''.Ook te gebruik in formules:'''F''' = ''m'' '''a'''. |
Kleurvolle lettertipes | <font color=red>Kleurvolle lettertipes</font> |
'n Tikmasjien lettertipe vir tegniese terbs. | <tt>tegniese terbs</tt> |
U kan teks en teks onderstreep. | U kan teks <strike>doodtrek</strike>en <u>teks onderstreep</u> |
Die umlaut en aksente: À Á Â Ã Ä Å Æ | À Á Â Ã Ä Å ÆÇ È É Ê Ë Ì ÍÎ Ï Ñ Ò Ó Ô ÕÖ Ø Ù Ú Û Ü ßà á â ã ä å æç è é ê ë ì íî ï ñ ò ó ô õö ø ù ú û ü ÿ |
Ekstra skryftekens: ¿ ¡ « » § ¶ † ‡ • | ¿ ¡ « » § ¶† ‡ • |
Ander karakters: ™ © ® ¢ € ¥ £ ¤ | ™ © ® ¢ € ¥ £ ¤ |
Subscript: x2 Superscript: x2 | Subscript: x<sub>2</sub> Superscript: x<sup>2</sup> |
Griekse karakters: α β γ δ ε ζ η | α β γ δ ε ζ ηθ ι κ λ μ ν ξ π ρ σ ς τ υ φχ ψ ωΓ Δ Θ Λ Ξ Π Σ Φ Ψ Ω |
Wiskundige karakters ∫ ∑ ∏ √ ± ∞ | ∫ ∑ ∏ √ ± ∞≈ ∝ ≡ ≠ ≤ ≥ →× · ÷ ∂ ′ ″ ∇‰ ° ∴ ℵø ∈ ∋ ∩ ∪ ⊂ ⊃ ⊆ ⊇¬ ∧ ∨ ∃ ∀ ⇒ ⇔ |
Beelde | |
Sien Baike: Beelde en Baike: Uitgebreide beeldsintaks | |
[[Beeld:Wikipedia-logo-af.png]] | |
Tabelle | |
Sien Hulp:Gebruik van tabelle | |
Wiskundige formules | |
Vir wiskundige formules kan jy TeX gebruik. 'n Groot lys daarvan kan op meta.wikimedia.org gevind word. Hier volg net 'n paar voorbeelde: | |
Gebruik <math>X</math> om 'n formule te skryf | |
Super: <math>X^{super}</math> | |
Sub: <math>X_{sub}</math> | |
Breuk: <math>\frac{X_{sub}}{X^{super}} </math> | |
Grieks: <math>\Alpha\lambda\phi\alpha</math> | |
Pyltjie: <math>\lambda \to \phi</math> |