Wiki Baike:Pretbederwer

Sommige artikels bevat pretbederwers. 'n Pretbederwer binne die raamwerk van media, is 'n stuk inligting omtrent 'n verhalende werk (soos 'n boek, vollengte fliek, televisieprogram of 'n videospeletjie). Dié kennis kan 'n mens se genot van die verhalende werk verminder, deurdat dit sekere storielyngebeure of ontknopings bekend maak. As 'n mens nie die werk waarna die waarskuwing verwys, gelees, gekyk of gespeel het nie, behoort 'n mens dit te doen voordat 'n mens die pretbederwer in die artikel lees.

Nie alle besoekers aan hierdie webwerf besef dat hulle 'n ensiklopedie besoek nie, en 'n ensiklopedie streef tog daarna om in die eerste plek in te lig, of dit nou pretbederwend is of nie. Die artikel wat die aap uit die mou laat, behoort ook 'n ontleding en agtergrondsbesonderhede te verskaf wat nie geredelik beskikbaar is deur net die werk te lees, kyk of speel nie. Die pretbederwerswaarskuwing behoort dus prominent aangedui te word as 'n hoflikheidsgebaar.

Die samewerkers op die Engelse Wikipedia het 'n paar reëls ontwikkel vir die gebruik van pretbederwers in ons artikels:

  • Moenie pretbederwers plaas binne-in die paragrawe van hoofopskrifte nie.
  • Moenie pretbederwers plaas in die redigeringsopsomming nie.
  • Moenie skakel vanaf 'n ander artikel na binne-in die pretbederwerarea nie.

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media