Wiki Baike:Omtrent

Wiki Baike is 'n veeltalige, webgebaseerde ensiklopedie met gratis inhoud wat deur enigiemand gewysig kan word. Die naam is saamgestel uit die Hawaise woord wiki ("vinnig") en "ensiklopedie". Dit is 'n samewerkingsprojek wat deur duisende gebruikers gewysig en in stand gehou word. Dit word gedoen deur middel van wiki-sagteware, en die gasheerdiens en ondersteuning word gebied deur die nie-winsgewende Wikimediastigting. Alhoewel Wikipedia beoog om tipiese ensiklopediese inligting te bevat, sluit die Wikipediabladsye ook inligting in wat 'n mens in spesialistydskrifte, geografiese woordeboekindekse en ander spesialiteitstydskrifte sou verwag. Boonop verskaf Wikipedia dekking van huidige gebeure.

Oorsig

Die Wikipedia-projek het drie kenmerkende eienskappe:

  1. Dit is primêr 'n ensiklopedie, of het ten doel om een te word.
  2. Dis 'n wiki omdat dit deur enige persoon gewysig kan word (buiten 'n geblokkeerde gebruiker). Dit sluit beskermde bladsye uit.
  3. Dit bevat oopbroninhoud en gebruik die kopieregvrye GNU/FDL-lisensie.

As jy nuut is hier, en graag 'n Wikipedia-bydraer wil word, sien gerus "Welkom nuwelinge".

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media