Wikipedia:Voorbladartikel

Voorbladartikels: die beste van Wikipedia

Cscr-featured.svg

Hier by die Afrikaanse Wikipedia poog ons om spogartikels voor te berei om op die voorblad te pryk. Hierdie artikels verteenwoordig van die beste skryfwerk en is vooraf gekies deur die gemeenskapslede. Dit beteken egter nie dat die artikels nie verder verbeter kan word nie, maar bloot dat dit al reeds meer aandag geniet het.

Tans is daar 517 artikels wat voorbladstatus behaal het, uit 'n totaal van 104 295. Dus verskyn een uit elke 201 artikels op die onderstaande lys. Nomineer gerus potensiële artikels by Kandidaatartikels vir voorblad of bespreek ander gebruikers se nominasies.

Calendar-nl.png

Nuwe toevoegings

Kenteken van Nederlandse nasionale krieketspan.

Die Nederlandse nasionale krieketspan, met die bynaam Oranje, is die nasionale krieketspan van Nederland en verteenwoordig dié land in internasionale krieket. Krieket word in Nederland deur die Koninklike Nederlandse Krieketbond beheer. Nederland speel sy tuiswedstryde op die VRA-krieketveld in Amstelveen, net buite Amsterdam, en het tydens die Krieketwêreldbeker 1996 in Suid-Asië sy eerste verskyning gemaak. Saam met Skotland is Nederland tradisioneel een van die sterker Europese nasionale krieketspanne na die toetsnasies Engeland en Ierland.

Krieket word sedert die 18de eeu in Nederland gespeel en was reeds in die 1860’s ’n gewilde sport in dié land. Ander sportsoorte – veral sokker – het intussen onder Nederlanders meer gewild geword en krieket verbygesteek; tans is daar sowat 6 000 krieketspelers in Nederland. Tydens die Krieketwêreldbeker 1999 is een wedstryd, dié tussen Suid-Afrika en Kenia, op Nederlandse bodem gespeel, maar die Nederlandse span self het nie aan dié toernooi deelgeneem nie. In 2004 het hulle eersterangse krieket in die Interkontinentale beker gespeel, gelykop gespeel teen Skotland in Aberdeen en in Deventer met ’n beurt teen Ierland verloor.

Nederland het van 1 Januarie 2006 tot 1 Februarie 2014 EDI-status geniet. Hulle het in Junie 2014 hul T20I-status herwin nadat hulle in 2008 hul eerste wedstryd in hierdie formaat gespeel het. In April 2018 het die IKR besluit om aan al sy lede volle T20I-status toe te ken. Vervolgens sal alle T20I-wedstryde wat Nederland ná 1 Januarie 2019 teen ander IKR-lede speel, as volle T20I erken word.

Nederland is tans 14de op die eendagranglys en 18de op die Twintig20-wêreldranglys.

...lees verder
Die Berlynse spesimen van Archaeopteryx lithographica.

Die wetenskaplike vraag van uit watter groter groep diere voëls ontwikkel het, word tradisioneel die "oorsprong van voëls" genoem. Die huidige wetenskaplike konsensus is dat voëls 'n groep maniroptoriese teropode-dinosourusse is wat in die Mesosoïese Era ontstaan het.

'n Nou verwantskap tussen dinosourusse en voëls is in die 19de eeu die eerste keer voorgestel ná die ontdekking van die primitiewe voël Archaeopteryx in Duitsland. Voëls en uitgestorwe nievlieënde dinosourusse het baie unieke eienskappe van hul skelette in gemeen. Daarbenewens is die fossiele van meer as 30 spesies nievlieënde dinosourusse ontdek met vere wat bewaar gebly het. Daar is selfs baie klein dinosourusse, soos Microraptor en Anchiornis, met lang vere aan die bene en arms wat vlerke vorm. Fossielbewyse het ook getoon voëls en dinosourusse het ooreenstemmende eienskappe soos hol bene met lugruimtes, gastroliete in die spysverteringstelsel en nesbou- en broeigedrag.

Hoewel die oorsprong van voëls histories 'n omstrede onderwerp in evolusionêre biologie is, bevraagteken min wetenskaplikes deesdae die feit dat voëls van dinosourusse afkomstig is; hulle stel ander vorme van afkoms voor, soos uit reptiele van die klade Archosauria. Al word aangeneem voëls stam van dinosourusse af, word die presiese reeks evolusionêre gebeure wat aanleiding tot die ontstaan van vroeë voëls in die groep maniroptoriese teropodes gegee het, steeds betwis. Die oorsprong van vlieg in voëls is 'n aparte, maar verwante vraag waarvoor daar ook 'n paar voorgestelde antwoorde is.

...lees verder

Aardrykskunde

Japan

Aarde - Alabama - Alexandrië - Alpe - Amsterdam - Andorra - Antarktika - Argentinië - Arktiese Oseaan - Arles - Armenië - Australië - Azerbeidjan - Belfast - België - Berg Athos - Berlyn - Bergen - Bernau bei Berlin - Bieszczady - Bordeaux - Botswana - Brasilië - Bredasdorp - Bremen - Bretagne - Brussel - Buenos Aires - Bulgarye - Carcassonne - Chicago - Chili - Costa Rica - Darmstadt - Denemarke - Duitsland - Durban - Estland - Ethiopië - Faroëreilande - Frankfurt am Main - Frankryk - Frans-Guyana - Genua - Georgië - Glasgow - Gotenburg - Hamburg - Hawaii - Helsinki - Hesse - Ierland - Iran - Istanboel - Italië - Japan - Johannesburg - Kaapse Plooigordel - Kaapstad - Kaliningrad - Kambodja - Kamtsjatka-skiereiland - Kanada - Kasakstan - Keulen - Krim - Krugerwildtuin - Leiden - Libië - Litaue - Londen - Los Angeles - Madagaskar - Malawi - Malta - Meksiko - Milwaukee - Moldowa - Monaco - Mont-Saint-Michel - Montreal - Montreux - Moskou - Namibië - Nederland - Nedersakse - Nieu-Seeland - Noord-Ierland - Noord-Masedonië - Noorweë - Normandië - Nyldelta - Oekraïne - Paaseiland - Papoea-Nieu-Guinee - Parys - Perth - Pireneë - Pole - Port Elizabeth - Potsdam - Pretoria - Provence - Quebec - Réunion - Reykjavik - Riga - Rio de Janeiro - Rusland - Sachalin - São Paulo - Senegal - Siberië - Sjanghai - Skerryvore - Skotland - Slowakye - Straatsburg - Suid-Afrika - Svalbard - Swartwoud - Swede - Switserland - Sydney - Tafelberg - Tahiti - Thailand - Tirus - Tornado - Treviso - Tsoenami - Turyn - Uruguay - Valencia - Venesië - Verenigde Koninkryk - Verenigde State van Amerika - Vermont - Vilnius - Vulkaan - Waalse Gewes - Wallis - Warskou - Washington, D.C. - Wes-Australië - Ysland - Zambië - Zürich


Geskiedenis

Bomwerpers oor Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog

Akkadiese Ryk - Amerikaanse Rewolusie - Andries Pretorius - Anne Frank - Antieke Egipte - Antieke Hawaii - Apartheid - Asjantiryk - Assirië - Berlynse Lugbrug - Boeing B-17 Flying Fortress - Boerekrygsgevangenes - Centurion - Cetshwayo kaMpande - Cicero - Cité de Carcassonne - Duitse Demokratiese Republiek - Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk - Etruskers - Francis William Reitz - Fritz Joubert Duquesne - Gallië - Goelag - Heinz Guderian - Homeros - Hongaarse Rewolusie van 1956 - Indusvalleibeskawing - Jan Christian Smuts - Jesus van Nasaret - Johanna van Arkel - Kathaar - Khmer-ryk - Kiëf-Roes - Kosakke - Koue Oorlog - Koesj - Kruistog - Kulturele Rewolusie - Legendariese Sweedse konings - Li Bai - Memphis - Mesopotamië - Middeleeuse kookkuns - Militêre geskiedenis van Suid-Afrika - Mongoolse Ryk - Bernard Montgomery - Moord op die Romanofs - Adriaan Moorrees - Namibiese volksmoord 1904-1908 - Fridtjof Nansen - Neolitiese Omwenteling - Nikolaas II van Rusland - Nyabêla - Operasie Entebbe - Opstand in die Warskou-ghetto - Paleolitikum - Palmyra - Partiese Ryk - Perikles - Plinius die ouere - Pitia - Pous Pius IX - Pous Silvester II - Rosettasteen - Russies-Japannese Oorlog - Russiese Rewolusie 1917 - William Philip Schreiner - Seerowery - Sesdaagse Oorlog - Sherman Firefly - Slag van Magersfontein - Slag van Stalingrad - Hans Strijdom - Helen Suzman - Tiger I-tenk - Trojaanse Oorlog - Tweede Wêreldoorlog - USS Constitution - USS Maryland (BB-46) - Victoria van die Verenigde Koninkryk - Vlad Dracula - Voorlaaier - Wêreldgeskiedenis - Winteroorlog


Kultuur en samelewing

'n Glas rooiwyn

Afrikaanse kerkbou in die Karoo - Hennie Aucamp - Chris Barnard - Barnsteen - Simone de Beauvoir - Bewussyn - Christiaan Frederik Beyers - Boeddhisme - Borsjt - Breyten Breytenbach - André P. Brink - Ted Bundy - Byeboerdery - Petrus Coetzee - Cristina Fernández de Kirchner - Dagbreek - Joachim Nikolaus von Dessin - Marie Koopmans-De Wet - Reza de Wet - Die Transvaler - Die Vaderland - Egiptiese mitologie - Ekonomie van Suid-Afrika - Frans Engelenburg - Ganesja - Geestesteuring - Gereformeerde kerk Humpata - Geskiedenis van erotiese afbeeldings - Groot Markplein van Brussel - Hadj - Carl Otto Hager - Hiernamaals - Hindoeïsme - Adriaan Hofmeyr - Jan Hendrik Hofmeyr - Jannie Hofmeyr - Interseks - Jode in Suid-Afrika - Ingrid Jonker - Elsa Joubert - Kaas - Kleurlingstemregvraagstuk - Etienne Leroux - Mabel Malherbe - Maori-kultuur - Johannes Meintjes - Middeleeuse kookkuns - Andrew Murray - Nederduits (skoolvak) - NG gemeente Fordsburg - NG gemeente Rondebosch - Oktoberfest - Oosters-Ortodokse Kerk - Paryse Metro - Plafon van die Sixtynse kapel - Posseël - Dirk Postma - Reinheitsgebot - Rooiplein - P.D. Rossouw - Jean-Jacques Rousseau - SACS - Seks - Seksualiteit in antieke Rome - Seksuele oriëntasie - Sider - Sisiliaanse Mafia - Slawiese mitologie - Suid-Afrikaanse militêre dekorasies: 2003- - Swabies-Alemanniese Karnaval - Swastika - Elizabeth Taylor - Anton Tsjechof - Herman van Broekhuizen - Verenigde Party - Vlag van Argentinië - Vlag van Armenië - Vlag van Australië - Vlag van Azerbeidjan - Vlag van Brasilië - Vlag van Chili - Vlag van Denemarke - Vlag van die Filippyne - Vlag van die Republiek China - Vlag van die Verenigde Koninkryk - Vlag van die Verenigde State - Vlag van die Volksrepubliek China - Vlag van Duitsland - Vlag van Europa - Vlag van Frankryk - Vlag van Hongkong - Vlag van Indië - Vlag van Israel - Vlag van Japan - Vlag van Kanada - Vlag van Meksiko - Vlag van Namibië - Vlag van Nieu-Seeland - Vlag van Puerto Rico - Vlag van Singapoer - Vlag van Suid-Afrika - Webjoernaal - Wladimir Poetin - Wyn


Sport

'n Engelse rugbyspeler ruk hom los uit 'n harde duikslag deur 'n Australiër

Afghaanse nasionale krieketspan - All Blacks - Argentynse nasionale rugbyspan - Australiese nasionale krieketspan - Bengaalse nasionale krieketspan - Engelse nasionale krieketspan - Engelse nasionale rugbyspan - Roger Federer - Fidjiaanse nasionale rugbyspan - Franse nasionale rugbyspan - Ierse nasionale krieketspan - Ierse nasionale rugbyspan - Indiese nasionale krieketspan - Italiaanse nasionale rugbyspan - Japannese nasionale rugbyspan - Kanadese nasionale rugbyspan - Keniaanse nasionale krieketspan - Krieketwêreldbeker 2015 - Krieketwêreldbeker 2019 - Nederlandse nasionale krieketspan - Nepalese nasionale krieketspan - Nieu-Seelandse nasionale krieketspan - Olimpiese Somerspele 2008 - Olimpiese Somerspele 2012 - Pakistanse nasionale krieketspan - Paralimpiese Somerspele 2008 - Proteas - Rugby - Rugbywêreldbeker 2007 - Rugbywêreldbeker 2011 - Rugbywêreldbeker 2015 - Rugbywêreldbeker 2019 - Skaak - Skotse nasionale rugbyspan - Springbokke - Sri Lankaanse nasionale krieketspan - Tafeltennis - Verenigde State se nasionale rugbyspan - Wallabies - Walliese nasionale rugbyspan - Wes-Indiese nasionale krieketspan - Zimbabwiese nasionale krieketspan


Biologie

Seekoei

Afrika-rotsluislang - Berghaan - Blouwalvis - Buffel - Dier - Dinosourus - Fotosintese - Gewone luislang - Gordeldier - Jagluiperd - Javaanse tier - Kat - Koraal - Kryt-Paleogeen-uitwissing - Leeu - Lewensiklus van die tier - Mens - Menslike evolusie - Mos - Oorsprong van voëls - Pikkewyn - Poema - Pylsterteend - Rot - Saffraan - Seekoei - Sekretarisvoël - Senuweestelsel - Slaap - Swangerskap - Tierluislang - Wolf - Ysbeer


Taal- en letterkunde

Padteken in Wallies

Afrikaans - Fins - Frans - Hamlet - Henry James - Italiaans - Mabel Jansen - Adam Mickiewicz - Misdaad en Straf - Nederlands - William Shakespeare - Sweeds - Taal - Verskille tussen Afrikaans en Nederlands - Wallies


Die Kunste

'n Strokiesverhaal

Ingmar Bergman - Bucchero - Samuel Cronwright - Salvador Dalí - Marlene Dietrich - documenta - Paul Gauguin - Katedraal van Vilnius - Klooster - Krugerstandbeeld - Kuns - Leonardo da Vinci - Modernisme - Marita Napier - Oscar Niemeyer - Jacobus Hendrik Pierneef - Johan de Ridder - Leni Riefenstahl - Staafkerk van Borgund - Sosialistiese realisme - Strokiesverhaal - Topkapi-paleis - Tuin van Wellus - Rembrandt van Rijn - Leonore Veenemans - Andy Warhol - Wat Phra Kaew


Sterrekunde en ruimtevaart

Saturnus

Aarde - Alpha Centauri - Andromeda-sterrestelsel - Asteroïde - Buiteaardse lewe - Europese Suidelike Sterrewag - Hubble-ruimteteleskoop - James Webb-ruimteteleskoop - Komeet - Kuipergordel - Maan - Maanlanding - Mariner 4 - Mars - Melkweg - Neptunus - Opsporing van eksoplanete - Pioneer 11 - Pluto - Proxima Centauri - Saturnus - Sonnestelsel - Ster - Sterrestelsel - Triton - Veranderlike ster - Waarneembare heelal


Wetenskap en tegnologie

Wankelenjin

Aardverwarming - Airbus A380 - Apple Inc. - Binnebrandenjin - Concorde - Differensiaalrekening - Doebai Internasionale Lughawe - Gemenedrukbuisbrandstofinspuiting - Geskiedenis van die Aarde - Glas - Maria Goeppert-Mayer - Goud - Hardeskyf - Hernubare energie - Jaar - Kamera - Karoo-supergroep - Laser - Manhattan-projek - Parasetamol - Patent - Pi - Poolkoördinatestelsel - Qantas - James Randi - Ignaz Semmelweis - TGV - Tegnesium - Edward Teller - Tempelhof-lughawe - Toekoms van die Aarde - Turboskroef - Uraan - Wankelenjin - Waterstof - Wright-broers - Yster


Voorbladartikels 2005Voorbladartikels 2006Voorbladartikels 2007Voorbladartikels 2008Voorbladartikels 2009Voorbladartikels 2010Voorbladartikels 2011Voorbladartikels 2012Voorbladartikels 2013Voorbladartikels 2014Voorbladartikels 2015Voorbladartikels 2016Voorbladartikels 2017Voorbladartikels 2018Voorbladartikels 2019Voorbladartikels 2020Voorbladartikels 2021Voorbladartikels 2022




Indien die voorblad nie verfris word met die nuwe week se artikel nie, of indien die geskiedkundige herdenkings steeds die vorige dag se inskrywings vertoon, kan u gerus hier klik sodat dit verfris word.


Wikipedia:Voorbladartikel

Hier by die Afrikaanse Wikipedia poog ons om spogartikels voor te berei om op die voorblad te pryk. Hierdie artikels verteenwoordig van die beste skryfwerk en is vooraf gekies deur die gemeenskapslede. Dit beteken egter nie dat die artikels nie verder verbeter kan word nie, maar bloot dat dit al reeds meer aandag geniet het.