Westonaria

Westonaria is 'n dorp in westelike Gauteng, Suid-Afrika wat bestaan uit 10 saamgeflanste townships met ongeveer 156 598 inwoners. Die dorp lê 18 km suid van Randfontein. Die naam is afgelei van sy ligging, Wesrand, en Western Areas, die maatskappy wat die meeste grond in die omgewing besit het.

Westonaria
Stad
Westonaria is in Gauteng
Westonaria
Westonaria
Koördinate: 26°19′4″S 27°39′2″O / 26.31778°S 27.65056°O / -26.31778; 27.65056Koördinate: 26°19′4″S 27°39′2″O / 26.31778°S 27.65056°O / -26.31778; 27.65056
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
DistriksmunisipaliteitWesrand
Plaaslike MunisipaliteitWestonaria
Oppervlak
 • Totaal12,65 km2 (4,88 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal10 259
 • Digtheid810/km2 (2 100/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
Busse: 1780
Strate: 1779
Skakelkodes011

Geskiedeniswysig

Die dorp is 'n samestelling van verskeie myndorpe. Eerstens het Venterspos en Westonaria, wat eers onder die Randfontein munisipale gebied geval het, saamgesmelt. Westonaria het eers in 1952 'n onafhanklike munisipaliteit geword. Glenharvie en Hillshaven is onderskeidelik in 1965 en 1969 ingelyf.

Distrikwysig

Daar word gemengde boerdery op die kleinhoewes in die omgewing beoefen. Johannesburg se eerste water kom uit 'n boorgat digby Zuurbekom, net noord van Lenasia. Hierdie boorgat word deur Rand Water bestuur en lewer nog steeds water. Daar is verskeie goudmyne in die distrik.

Bronwysig

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media