Westelike Provinsie

Westelike Provinsie is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat in 1883 gestig is. Hulle tuisveld is die Kaapstad-stadion, nadat dit vir etlike jare Nuweland in Kaapstad was. Spelers dra blou-en-wit truie met 'n bloedrooi disa-embleem op die bors.

Westelike Provinsie
Bynaam(e)WP, Streeptruie
EmbleemDisa
Stigting1883
UnieWestelike Provinsie Rugbyunie
LiggingKaapstad
StadionKaapstad-stadion (was Nuweland)
PresidentTobie Titus
HUBGert Smal
Afrigter(s)John Dobson
Kaptein(s)Dillyn Leyds
Liga(s)Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
Spankleure


Die Westelike Provinsie neem jaarliks aan die Curriebeker-toernooi deel. Die span het die Curriebeker reeds 33 keer gewen.

Curriebeker-eindstryde

SeisoenWennersTellingTweede plekStadion
1889Westelike Provinsien/an/an/a
1892Westelike Provinsien/an/an/a
1894Westelike Provinsien/an/an/a
1895Westelike Provinsien/an/an/a
1897Westelike Provinsien/an/an/a
1898Westelike Provinsien/an/an/a
1904Westelike Provinsien/an/an/a
1906Westelike Provinsien/an/an/a
1908Westelike Provinsien/an/an/a
1914Westelike Provinsien/an/an/a
1920Westelike Provinsien/an/an/a
1925Westelike Provinsien/an/an/a
1927Westelike Provinsien/an/an/a
1929Westelike Provinsien/an/an/a
1932Grens/Westelike Provinsien/an/an/a
1934Grens/Westelike Provinsien/an/an/a
1936Westelike Provinsien/an/an/a
1939Transvaal117 - 6Westelike ProvinsieNuwelandstadion, Kaapstad
1946Noord-Transvaal11 - 9Westelike ProvinsieLoftus Versfeld, Pretoria
1947Westelike Provinsie16 - 12TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad
1950Transvaal22 - 11Westelike ProvinsieEllis Park, Johannesburg
1954Westelike Provinsie11 - 8Noord-TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad
1957/592Westelike Provinsien/an/an/a
1969Noord-Transvaal28 - 13Westelike ProvinsieLoftus Versfeld, Pretoria
1976Oranje-Vrystaat33 - 16Westelike ProvinsieVrystaat-stadion, Bloemfontein
1979Westelike Provinsie15 - 15Noord-TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad
1980Noord-Transvaal39 - 9Westelike ProvinsieLoftus Versfeld, Pretoria
1982Westelike Provinsie24 - 7Noord-TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad
1983Westelike Provinsie9 - 3Noord-TransvaalLoftus Versfeld, Pretoria
1984Westelike Provinsie19 - 9NatalNuwelandstadion, Kaapstad
1985Westelike Provinsie22 - 15Noord-TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad
1986Westelike Provinsie22 - 9TransvaalNuwelandstadion, Kaapstad
1988Noord-Transvaal19 - 18Westelike ProvinsieLoftus Versfeld, Pretoria
1989Noord-Transvaal16 - 16Westelike ProvinsieNuwelandstadion, Kaapstad
1995Natal25 - 17Westelike ProvinsieKings Park-stadion, Durban
1997Westelike Provinsie14 - 12Cheetahs3Nuwelandstadion, Kaapstad
1998Blou Bulle424 - 20Westelike ProvinsieLoftus Versfeld, Pretoria
2000Westelike Provinsie25 - 15Natalse HaaieAbsa-stadion, Durban
2001Westelike Provinsie29 - 24Natalse HaaieNuwelandstadion, Kaapstad
2010Natalse Haaie30 - 10Westelike ProvinsieABSA-stadion, Durban
2012Westelike Provinsie25 - 18Natalse HaaieMr Price Kings Park, Durban
2013Natalse Haaie33 - 19Westelike ProvinsieNuwelandstadion, Kaapstad
2014Westelike Provinsie19 - 16Goue LeeusNuwelandstadion, Kaapstad
2017Westelike Provinsie33 - 21Natalse HaaieGrowthpoint Kings Park, Durban
2018Natalse Haaie17 - 12Westelike ProvinsieNuwelandstadion, Kaapstad

Notas

1 Transvaal staan bekend as die Goue Leeus sedert 1998.
2 Uitslag oor twee seisoene bepaal.
3 Oranje-Vrystaat se naam is die Vrystaat Cheetahs sedert 1998.
4 Noord-Transvaal se naam is die Blou Bulle sedert 1997.

Eksterne skakels


Westelike Provinsie

Westelike Provinsie is \'n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat in 1883 gestig is. Hulle tuisveld is die Kaapstad-stadion, nadat dit vir etlike jare Nuweland in Kaapstad was. Spelers dra blou-en-wit truie met \'n bloedrooi disa-embleem op die bors.