Weber vergassers

Weber is 'n Italiaanse maatskappy wat enjinvergassers vervaardig; dit word besit deur Magneti Marelli Powertrain S.p.A., wat op sy beurt deel is van die Fiat-Groep.

1961 Ferrari 250TR Spider - enjin toegerus met ses Weber tweekeelvalstroomvergassers.
'n Weber 45DCOE9 systroomvergasser.

Vergasserproduksie in Italië is beëindig in 1992, hoewel Weber se vergasserproduksie verskuif is na Madrid, Spanje, waar dit steeds tot vandag toe voortduur.[1]

Modelkodeswysig

Webervergassers word gemerk met 'n modelkode op die monteerflens, die liggaam, of op die deksel van die vlotterkamer.[2] Dit begin met 'n nommer wat oorspronklik die deursnee (in millimeter) van die vleuelklep aangedui het, maar het later hierdie betekenis verloor. Waar hierdie syfer bestaan het uit 'n enkele paar syfers, was beide smoorkleppe van dieselfde deursnee en het saam gewerk; as dit twee pare syfers was, geskei deur 'n skuinsstreep (bv. 28/36), was daar 'n primêre en sekondêre klep wat oopgemaak het een na die ander, gewoonlik van verskillende deursneë.[3] Hierdie syfer word gevolg deur 'n groep letters, wat dui op verskeie funksies: die DCOE is 'n systroomeenheid, al die ander is afwaartse valstroomeenhede; die DCD het 'n suiertipe voorklep instede van 'n smoorklep.[4] Na die letters kan daar 'n verdere syfer wees, wat gevolg kan word deur 'n letter, bv. 4B, 13A; dit dui die reeks aan.[5] Die volle aanwysing kan dus wees 40 DCOE 29, 45 DCOE 9, ens.[6]

Verwysingswysig

  1. LaChance, David (Maart 2012). "Supply Side: Weber". Hemmings Sports & Exotic Car. Bennington, VT: Hemmings Motor News. 7 (7): 64. ISSN 1555-6867.
  2. Penberthy, Ian (1988). How to Restore Fuel Systems and Carburettors. Osprey Restoration Guide. London: Osprey Publishing. p. 84. ISBN 0-85045-784-X. 15. {{cite book}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  3. Penberthy 1988, pp. 84, 86
  4. Penberthy 1988, pp. 84, 86, 97
  5. Penberthy 1988, pp. 86, 96
  6. Penberthy 1988, p. 95
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media