Watervaring

Die Watervaring, (Salvinia molesta), is 'n drywende waterplant. Dit is in Engels bekend as die Giant salvinia of Kariba weed, laasgenoemde omdat dit 'n groot gedeelte van die Karibameer ingeneem het. Dit is 'n akwatiese varing, inheems aan suid-oostelike Brasilië.[1] Dit is 'n vrydrywende plant wat homself nie aan die bodem heg of in grond anker nie, maar wat instede drywend leef op die wateroppervlak. Die blare is 0.5-4cm lank en breed, met 'n stekelrige oppervlak, en word in pare geproduseer met 'n derde wortelagtige blaar wat in die water hang.

Watervaring
Salvinia molesta op 'n kuiloppervlak
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Pteridophyta
Klas:
Orde:
Salviniales
Familie:
Salviniaceae
Genus:
Salvinia
Spesie:
S. molesta
Binomiale naam
Salvinia molesta
D.Mitch.

Die voortplanting is slegs ongeslagtelik, maar is in staat tot besonder vinnige vermeerdering, beginnend van klein fragmente met 'n verdubbeling in bevolkingsgrote in enkele dae. Die resultaat is dat die oppervlak van kuile, damme en mere bedek word deur 'n drywende mat 10-20cm (of in rare gevalle tot 60 cm) dik. Gevolglik word dit soms beskou as 'n indringerplant. Die digte plantmat blokkeer sonlig wat deur ander waterplante en veral alge benodig word om die water met suurstof te verryk.

'n Klein kalanderkewer, Cyrtobagous salviniae, wat in S. molesta se natuurlike habitat gevind word, word tans bestudeer as 'n middel vir biologiese plaagbestryding.

Wilsonmeer in Hawaii, ten volle met watervaring bedek

Bronwysig

  • Everitt, J.H.; Lonard, R.L.; Little, C.R. (2007). Weeds in South Texas and Northern Mexico. Lubbock: Texas Tech University Press. ISBN 0-89672-614-2.

Verwysingswysig

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2008. Besoek op 3 Maart 2009.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media