Water (data)
Hierdie bladsy wys die eienskappe van water.
Stoomtabelwysig
Die volgende tabel gee die eienskappe van water by ewewig (versadigde water by sekere temperatuur).
Dus is die druk wat in die tabel gegee word, die dampdruk van water by die spesifieke temperatuur. Hierdie waarde kan ook met behulp van die Antoinevergelyking verkry word.
Die volgende beskryf die verskillende kolomme:
- T = Temperatuur in °C
- P = Druk in kPa(a)
- Hvloeistof = Entalpie van versadigde vloeistof in kJ/kg
- ΔHverd = Latente hitte (van verdamping) – die energie nodig om een kg vloeistof om te sit in damp.
- ΔW = PV werk benodig om een kg vloeistof om te sit in damp
- ρdamp = Digtheid van damp in kg/m3
Die entalpie van die damp kan soos volg bereken word:
Hdamp = Hvloeistof + ΔHverd
Stoomtabel[1] | |||||
---|---|---|---|---|---|
Temp. [°C] | Druk [kPa(a)] | Hvloeistof [kJ/kg] | ΔHverd [kJ/kg] | ΔWdamp [kJ/kg] | ρdamp [kg/m3] |
0 | 0.612 | 0.00 | 2496.5 | 126.0 | 0.004845 |
10 | 1.227 | 42.0 | 2473.5 | 130.5 | 0.009398 |
20 | 2.536 | 83.8 | 2450.9 | 135.1 | 0.01728 |
30 | 4.242 | 125.6 | 2427.9 | 139.7 | 0.03036 |
40 | 7.370 | 167.2 | 2404.9 | 144.2 | 0.05107 |
50 | 12.33 | 209.0 | 2381.4 | 148.7 | 0.08285 |
60 | 19.90 | 250.8 | 2357.6 | 153.0 | 0.1300 |
70 | 31.15 | 292.7 | 2332.9 | 157.3 | 0.1979 |
80 | 46.12 | 334.6 | 2307.7 | 161.5 | 0.2931 |
90 | 70.10 | 376.6 | 2282.6 | 165.5 | 0.4232 |
100 | 101.32 | 419.0 | 2256.3 | 169.4 | 0.5974 |
110 | 143.27 | 460.8 | 2229.5 | 173.1 | 0.8264 |
120 | 198.50 | 503.2 | 2201.4 | 176.7 | 1.121 |
130 | 270.13 | 545.8 | 2172.5 | 180.2 | 1.497 |
140 | 361.4 | 588.5 | 2142.8 | 183.2 | 1.967 |
150 | 476.0 | 631.5 | 2111.8 | 186.1 | 2.548 |
160 | 618.1 | 674.7 | 2080.0 | 188.7 | 3.263 |
170 | 792.0 | 718.5 | 2047.0 | 190.6 | 4.023 |
180 | 1002.7 | 762.5 | 2012.2 | 192.8 | 5.165 |
190 | 1254.9 | 807.0 | 1975.8 | 194.5 | 6.402 |
200 | 1554.3 | 851.9 | 1937.3 | 195.6 | 7.868 |
210 | 1907.9 | 897.5 | 1897.5 | 196.3 | 9.606 |
221.1 | 2369.8 | 948.5 | 1850.2 | 196.6 | 11.88 |
229.4 | 2769.6 | 987.9 | 1812.5 | 196.2 | 13.87 |
240.6 | 3381.1 | 1040.6 | 1759.4 | 195.1 | 16.96 |
248.9 | 3904.1 | 1080.3 | 1715.8 | 193.7 | 19.66 |
260.0 | 4695.9 | 1134.8 | 1653.9 | 190.8 | 23.84 |
271.1 | 5603.4 | 1195.9 | 1586.5 | 186.9 | 28.83 |
279.4 | 6366.5 | 1240.7 | 1532.5 | 183.3 | 33.18 |
290.6 | 7506.2 | 1302.3 | 1456.3 | 177.4 | 39.95 |
298.9 | 8463.9 | 1350.0 | 1394.8 | 172.2 | 45.93 |
310.0 | 9878.0 | 1415.7 | 1307.7 | 164.2 | 55.25 |
321.1 | 11461 | 1483.9 | 1212.7 | 154.5 | 66.58 |
329.4 | 12785 | 1537.9 | 1133.2 | 145.6 | 76.92 |
340.6 | 14727 | 1617.9 | 1007.6 | 130.9 | 94.25 |
348.9 | 16331 | 1687.0 | 892.0 | 117.0 | 111.5 |
360.0 | 18682 | 1797.0 | 694.0 | 91.0 | 145.3 |
371.1 | 21349 | 1968.3 | 365.0 | 47.0 | 214.5 |
374.4 | 22242 | 2151.2 | 0 | 0 | 306.8 |
Temp. | Druk | Hvloeistof | ΔHverd | ΔWdamp | ρdamp |
Verwysingswysig
- ↑ Lange, p. 1476
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media