Walter von Reichenau

Walter Karl Ernst August von Reichenau (8 Oktober 1884 - 17 Januarie 1942) was 'n veldmaarskalk in die Wehrmacht van Nazi-Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog. Reichenau was tydens die invalle van België en Frankryk in bevel van die 6de leër. Tydens Operasie Barbarossa, die inval in die Sowjetunie, het hy voortgegaan om die 6de leër aan te voer as deel van die Leër Groep Suid, terwyl dit die Oekraïne verower en tot diep in Rusland gevorder het.

Terwyl hy in bevel van die 6de leër was tydens Operasie Barbarossa in 1941, het hy die berugte Ernstigheidsbevel uitgereik wat Duitse soldate aangemoedig het om Joodse burgerlikes aan die Oostelike Front te vermoor. Reichenau was in beheer van die operasionele gebied waarin die 6de leër, SS, Einsatzgruppen en Oekraïense hulpverleners moord op meer as 33,000 Jode by Babi Yar gepleeg het en hulp verleen het met ander slagtings en gruweldade wat in die gebiede onder sy bevel tydens die Holocaust plaasgevind het.

Hy kry beroerte op 14 Januarie 1942 en sterf toe die vliegtuig wat hom na 'n hospitaal gevlieg het, neerstort tydens die landing by Lemberg.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media