Vundu

Die Vundu (Heterobranchus longifilis) is 'n varswatervis wat voorkom in die middel- tot laer gedeeltes van die Zambezirivier, die Kongorivier insluitende die Tanganjikameer, Edwardmeer en die Nylrivier. In Engels staan die vis ook bekend as Vundu.

Vundu
Tydperk: Laer Plioseen — Hede
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Animalia
Filum:Chordata
Klas:Actinopterygii
Orde:Siluriformes
Familie:Clariidae
Genus:Heterobranchus
Spesie:
H. longifilis
Binomiale naam
Heterobranchus longifilis

Voorkomswysig

Die vis het 'n groot kop met lang baarde wat verby die kop strek. Die vis is olyfgrys of rooibruin van kleur terwyl die kop en pens aan die onderkant wit is. Die onvolwasse visse het swart vlekke op die tweede dorsale vin. Die vis word tot 1,17 m lank en kan tot 55 kg weeg. Die Zimbabwe-hengelrekord is 50 kg en die Malawi-rekord is 29,71 kg.

Habitat en gewoonteswysig

Die vis leef in die hoofstroom van diep riviere of in diep poele of mere. Die vis is naglewend, vreet feitlik enigiets insluitend ongewerweldes, insekte, vis en ander gewerweldes in hul larwestadia.

Die vis broei in die somer gedurende die reënseisoen, en die eiers en klein vissies word langs plante in vlak water aangetref. Die vis kan tot 12 jaar oud word en is die grootste varswatervis in Suider-Afrika.

Sien ookwysig

Bronwysig

Verwysingswysig

  1. "Fishbase.org" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2009. Besoek op 5 Mei 2010.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media