Volt (simbool: V) is die SI-eenheid waarmee elektriese stroompotensiaal gemeet word. Die eenheid is vernoem na die Italiaanse fisikus, Alessandro Volta (1745-1827). Hy het die eerste elektriese sel in 1800 ontwikkel. In 1881 is die volt deur die International Electrial Congress as 'n amptelike eenheid aangeneem.[1]

Definisie

Een volt word gedefinieer as die verskil in elektriese potensiaal tussen twee punte in 'n geleier wanneer 'n elektriese stroom van een ampère een watt drywing genereer. Of Volt = Joule/Coulomb. Dus is:

 

Waar:

V = elektriese potensiaal in Volt (V), Q = drywing in watt (W) en I = elektriese stroom in ampère (A)

Formules

SimboleEenheidsimbole
  
  
  
  
  
  
  

Waar:

BeskrywingSimboolEenhede
Elektriese spanningVV (Volt)
Elektriese stroomIA (Ampère)
Werk/Energie/ArbeidWJ (Joule)
Elektriese drywingQW (Watt)
CoulombCC (Coulomb)
Elektriese weerstandRΩ (Ohm)
Massamkg (kilogram)
Tydts (sekondes)
Afstandxm (meter)

Kyk ook

Verwysings

  1. Fenna, Donald (2002). Dictionary of Weights, Measures and Units (in Engels). Oxford: Oxford University Press. ISBN 0-19-860522-6.

Volt

Volt (simbool: V) is die SI-eenheid waarmee elektriese stroompotensiaal gemeet word. Die eenheid is vernoem na die Italiaanse fisikus, Alessandro Volta (1745-1827). Hy het die eerste elektriese sel in 1800 ontwikkel. In 1881 is die volt deur die International Electrial Congress as \'n amptelike eenheid aangeneem.