Vlag van São Tomé en Príncipe

Die nasionale vlag van São Tomé en Príncipe is op 5 November 1975 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n rooi driehoek aan die vlagpaalkant met drie bane (van bo na onder) in groen, geel en groen (in verhouding 2:3:2) met twee swart vyfpuntige sterre in die geel baan aan die wapperkant.

Vlag van São Tomé en Príncipe
Vlag van São Tomé en Príncipe
Vlag van São Tomé en Príncipe
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 5 November 1975
Ontwerp ’n Rooi driehoek aan die vlagpaalkant met drie bane in groen, geel en groen aan die wapperkant met twee swart sterre in die geel baan (aan die wapperkant).

Simboliekwysig

Die kleure op die vlag is die Pan-Afrika kleure en wys op die eilande se solidariteit met Afrika. Die rooi stel die stryd om onafhanklikheid voor, groen stel die plantegroei van die eilande voor, geel stel kakao voor (wat die belangrikste uitvoerproduk is) en die twee swart sterre stel onderskeidelik die eilande van São Tomé en Príncipe voor.

Ontwerpwysig

Die ontwerp van die vlag is ontleen aan die banier van die Movimento de Liberacion de São Tomé (Vryheidsbeweging van São Tomé), wat die eilande se stryd om onafhanklikheid gelei het.[1]

Ander vlaewysig

Verwysingswysig

  1. (en) Greig, Charlotte. The Dictionary of Flags. Grange Books. ISBN 1-84013-758-4

Eksterne skakelswysig

  • (en) São Tomé en Príncipe by Flags of the World.
  • (en) "Flag of Sao Tome and Principe". Encyclopædia Britannica. Besoek op 15 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media