Vinci

Munisipaliteit in die Italiaanse

Vinci is 'n dorp en munisipaliteit in Toskane, Italië. Die dorp is in ongeveer 1250 gestig en is hoofsaaklik bekend vir sy nabyheid aan die geboorteplek van Leonardo da Vinci.

Vinci
Stad
Vinci is in Italië
Vinci
Vinci
Koördinate: 43°47′00″N 10°55′00″O / 43.78333°N 10.91667°O / 43.78333; 10.91667
LandVlag van Italië Italië
Streek Toskane
ProvinsieFlorence
Regering
 • BurgemeesterDario Parrini
Oppervlak
 • Totaal54 km2 (21 vk. myl)
Hoogte
97 m (318 ft)
Bevolking
 • Totaal14 582
 • Digtheid267,95/km2 (694,0/vk. myl)
Poskode
50059
Skakelkodes0571
Webwerfcomune.vinci.fi.it

Vinci word deur die Toskaanse heuwels omring. Die Kasteel van Vinci, wat 'n toring as sy oorspronklike kern gehad het, is deur Conti Guidi gebou. In die tweede helfte van die 13de eeu, het Vinci onder die regsgebied van Florence geval, waarna die Guidi-familie die kasteel verkoop het. Dit is in 1260 deur die familie teruggekoop, maar slegs tien jaar later permanent aan Florence verkoop.

Die dorp ontvang jaarliks sowat 500 000 toeriste, wat die geboorteplek van Leonardo asook die Leonardo-museum besoek.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media