Van Diens Af

Van Diens Af (VDA) is 'n Afrikaanse rockgroep uit Secunda in Mpumalanga, Suid-Afrika wat in 2008 gestig is. Die groeplede is William Jonker (stem), Anton van Wyk (kitaar) en Kevin Curry (dromme). Henk van Heerden was op baskitaar voor hy oorgegee het aan Carl Dugdale.

Van Diens Af
Ook bekend asVDA
OorsprongSecunda (Suid-Afrika)
GenresAfrikaanse rockmusiek
Jare aktief2008-nou
EtiketteDavid Gresham Records
Webwerfvandiensaf.co.za
LedeWilliam Jonker
Anton van Wyk
Kevin Curry
Gewese ledeHenk van Heerden
Carl Dugdale

In April 2009 het die groep sy E.P. opgeneem wat in week 10 op Jakaranda FM se "Demostation" sy verskyning gemaak het, en week 10 gewen het. Die E.P het ook die aandag van die span by David Gresham Records getrek, en is een van die liedjies op die ROKOFF CD saam met groot name soos Jack Parow, Straatligkinders, Foto na Dans, Die Heuwels Fantasties en nog vele meer.

In 2010 het hulle 'n kontrak met David Gresham-rekords geteken vir die opneem van hulle eerste album "Dit Wat Was". Die eerste enkelspeler van die album, "Hou My Vas" het goed gedoen op MK en die SA top-10 op TUKS FM en MFM gehaal as ook die Rock top-10 en top-40 nommer 1 plekke behaal het. Die enkelspeler "Hou My Vas" is ook op MK se Hoordosis 5 gespeel.

VDA is genomineer vir 'n Huisgenoot Tempo asook drie Vonk-toekennings waarvan hulle die afdeling Beste Rockalbum van 2010 gewen het.

Diskografiewysig

  • Dit Wat Was..., 2010

Toekenningswysig

  • 2010 - Rapport Vonk Toekenning vir beste nuwe Afrikaanse Rock Album (Dit Wat Was...)

Verwysingswysig

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media