Valskatjiepiering

Die valskatjiepiering (Rothmannia capensis) is 'n klein boompie wat veral voorkom op die heuwels rondom Pretoria en Johannesburg. Dit is ook inheems aan Botswana en Eswatini.

Valskatjiepiering
blom en vrug
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. capensis
Binomiale naam
Rothmannia capensis
Thunb., (1776)
Sinonieme
  • Genipa rothmannia (L.f.) Baill.

Die boom groei vanaf seevlak tot omtrent 1600 m bo seevlak in immergroen woude, bosryke klowe en op rotsagtige hellings. Die bas is grysbruin, fyn gekraak en skilfer af. Die kenmerkende pienk onderbas skyn dan deur. Die blare is glansgroen en het klein, harige sakkies aan die onderkant in die oksels van die are. Aan die bokant kan die sakkies as knoppe gesien word. Die blomme is tot 8 cm lank en het 'n soet geur. Die geur bly al is die blom verdroog. Die vrugte is groen, sferies en 7 cm in deursnee. Die boom staan ook bekend as die Witklokke. Die boom se FSA-nommer is 693.[1]

Fotogalerywysig

Sien ookwysig

Verwysingswysig

Bronwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media