Valhalla

Hierdie artikel handel oor die voorstad in Suid-Afrika. Vir die Noorse mitologiese begrip, sien Walhalla.

Valhalla is 'n suidwestelike voorstad van Pretoria wat in 'n driehoek uitgelê is rondom 'n oop veld met die strate wat min of meer die vorm van 'n heksagoon aanneem. Dit grens aan die Lugmagbasis Swartkop, 'n militêre basis en die ou Johannesburgpad. Valhalla is op 1 Julie 1964 by die groter Pretoria ingelyf. Later was dit deel van Verwoerdburg, en tot die nuwe bedeling van 2000 deel van Centurion se dorpsgebied.

Die naam is afgelei van die Noorse mitologie (sien Walhalla). Die Gereformeerde kerk Wierdapark is in die buurt geleë, asook die plaaslike NG gemeente, Valhalla (1960), waarby Valhalla-Suid (1970) ingelyf is. Die Nederduitsch Hervormde Kerk se gemeente Swartkop, wat op 5 November 1972 gestig is en einde 2014 'n sieletal van 1 700 gehad het, sluit benewens Valhalla ook Voortrekkerhoogte, Clubview, Eldoraigne, Wierdapark en enkele ander gebiede in.

Liggingwysig

Bronwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media