V6-enjin

'n V6-enjin is 'n V-enjin met ses silinders wat in twee banke van drie silinders elk gemonteer is, gewoonlik op 'n 60 of 90 grade hoek tot mekaar. Die V6 is een van die kompakste enjinkonfigurasies, en verplasing wissel gewoonlik van 2,0 L tot 4,0 L, korter as die inlynviersilinder en meer kompak as die V8-enjin. Danksy sy kort lengte, pas die V6 goed in in die algemeengebruikte dwarsenjin-voorwieldryfuitleg.

Binne-aansig van 'n 24-klep, V6-dubbelbonokasenjin
Illustrasie van 'n V-enjin se rotasie

Dit word steeds meer gewild, omrede die ruimte wat toegelaat word vir enjins in moderne motors kleiner word terwyl die kragbehoefte verhoog. Dit het die inlynses grootliks vervang, wat byna twee keer so lank is - te lank om in meeste moderne enjinkompartemente te pas - en die V8: groter, duurder en met swaarder brandstofverbruik. Die V6-enjin is die algemeen aanvaarde enjin vir medium-grootte motors, dikwels as 'n opsionele enjin waar 'n inlynvier die standaard is, of as 'n standaardenjin waar 'n V8 'n hoëprestasieopsie is.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media