Universiteit van Londen

Die Universiteit van Londen (Engels: University of London) is 'n federasie van kolleges en instellings wat saam die grootste universiteit ter wêreld vorm. Ongeveer 5% van alle studente in die Verenigde Koninkryk studeer aan een van hierdie kolleges. Sommige van hierdie kolleges bevind hulself onder die mees prestigeryke universiteite ter wêreld.

Universiteit van Londen
University of London
Die Universiteit van Londen se
hoofgebou, Senate House, in Bloomsbury

Latyn: Universitas Londiniensis
Gestig:1836
Tipe:Openbare universiteit
Kanselier:Anne, Koninklike Prinses
Studentetal:135 090 intern[1] (2005-2006)
50 000 Internasionale Programme[2]
Ligging:Londen, Engeland, Verenigde Koninkryk
51°31′16″N 0°07′44″W / 51.52111°N 0.12889°W / 51.52111; -0.12889Koördinate: 51°31′16″N 0°07′44″W / 51.52111°N 0.12889°W / 51.52111; -0.12889
Webtuiste:london.ac.uk

Die Universiteit van Londen is in 1836 gestig en het toe uit slegs twee kolleges bestaan: die University College London (UCL), en King's College London (KCL). Die universiteit was die eerste in die Verenigde Koninkryk wat vroue en mans op gelyke voet toegelaat het. Tans is dit 'n oorkoepelende instituut van 31 onafhanklike kolleges en institute wat reg oor Londen versprei is.

Naas UCL en King's is die bekendste kolleges die London School of Economics (LSE), die St George's University of London (SGUL), die Queen Mary University of London (QMUL), die Royal Holloway University of London (RHUL), die Goldsmiths College, en die School of Oriental and African Studies (SOAS). Die Royal Academy of Music is ook aan die universiteit verbonde.

Verwysingswysig

  1. "Table 0a - All students by institution, mode of study, level of study, gender and domicile 2005/06". Higher Education Statistics Agency online statistics (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2007. Besoek op 2 Junie 2014.
  2. "About us". University of London International Programmes website (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2010. Besoek op 2 Junie 2014.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media