Uitgestorwe in die natuur

Uitgestorwe in die natuur is 'n kategorie op die IUBN-rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, vir spesies wat net in aanhouding oorleef het of in 'n gebied aangehou word buite hul historiese habitat.[1]

Bewaringstatus
Risiko om uit sterf
Uitgestorwe

Uitgestorwe
Uitgestorwe in die natuur

Bedreig

Kritiek bedreig
Bedreig
Kwesbaar

Laer risiko

Byna bedreig
Veilig

Sien ook

Internasionale bewaringsunie
IUBN-rooilys

Nie alle diere en plante wat dus in dié kategorie val, is noodwendig uitgestorwe of selfs skaars nie. Ameca splendens is byvoorbeeld in die natuur uitgestorwe,[2] maar was 'n ruk lank 'n gewilde vis onder akwariste. Die visse is nou minder in aanvraag en hul voortbestaan word tans bedreig.

Eensame George in Desember 2006

Van die reuse-Galápagos-skilpad (Geochelone nigra abingdoni) was net een oor, 'n mannetjie met die naam 'Eensame George', tot met sy dood in Junie 2012.[3] Daar is geglo die skilpad het heeltemal uitgesterf totdat 'n Hongaarse weekdierkundige Eensame George op 1 Desember 1971 op die Galápagos-eiland Pinta gesien het. Hy was sedertdien 'n simbool van bewaringspogings in die algemeen en die Galápagos-eilande in die besonder.[4] Toe hy op 24 Junie 2012 dood is, is weer geglo die spesie het uitgesterf.[5] Kort daarna is 17 hibridiese Galápagos-skilpaaie gevind en daar word nou probeer om die subspesie terug te teel in 'n suiwer vorm. As dit slaag, sal dit die eerste keer wees dat 'n spesie weer voortbestaan nadat dit as "Uitgestorwe" geklassifiseer is.[6]

Verwysingswysig

  1. IUCN, 2001 IUCN Red List Categories and Criteria: Version 3.1 Geargiveer 5 Desember 2010 op Wayback Machine p.14 URL besoek op 30 Mei 2010.
  2. Contreras-Balderas, S. & Almada-Villela, P. (1996). "Ameca splendens". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.4. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  3. Gardner, Simon (6 Februarie 2001). "Lonesome George faces own Galapagos tortoise curse".
  4. Nicholls, H (2006). Lonesome George: The Life and Loves of a Conservation Icon. London: Macmillan Science. ISBN 1-4039-4576-4. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 9 Februarie 2013.
  5. "Last Pinta giant tortoise Lonesome George dies" (in Engels). BBC News. 24 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2020. Besoek op 25 Junie 2012.
  6. "Not so Lonesome (George) after all: Scientists believe they can resurrect extinct species of famous tortoise by cross-breeding" (in Engels). The Daily Mail. 23 November 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 25 November 2012.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media