USS Albacore (AGSS-569)

USS Albacore
Duikboot
Gebruikmuseum skipWysig
Amptelike naamUSS AlbacoreWysig
LandVerenigde StateWysig
Geleë in administratiewe eenheidPortsmouthWysig
Geografiese ligging43°4′57″N 70°46′0″WWysig
Land van oorsprongVerenigde StateWysig
Belangrike gebeurtenisship launchingWysig
ErfenisbenamingNational Historic Landmark, National Register of Historic Places listed placeWysig
VervaardigerPortsmouth Naval ShipyardWysig
OperateurAmerikaanse VlootWysig
VlagstaatVerenigde StateWysig
Map

Die USS Albacore was 'n konvensionele dieselaangedrewe eksperimentele duikboot van die Amerikaanse Vloot waarmee pionierswerk vir die traandruppelontwerp gedoen is. Die eksperimentering het aanleiding gegee tot die Skipjack-klas duikbote.

Tewaterlating by die Portsmouth Vlootskeepswerf, 1 Augustus 1953

Hierdie rewolusionêre ontwerp was geskoei op intensiewe hidrodinamiese en windtonneltoetse met die klem op onderwaterspoed en beweegbaarheid. Hierdie was die derde skip van die Amerikaanse Vloot wat die naam Albacore gedra het.

Sy kiel is op 15 Maart 1952 by die Portsmouth Vlootskeepswerf, Maine gelê en die boot is te water gelaat op 1 Augustus 1953.

Toetsfaseswysig

Die duikboot se indienstydperk was een lang eksperiment en kan in vier fases verdeel word:

  • Fase I (1953–55)
    • Hidrovlerke aan die boeg, enkelskroef, beheeroppervlaktes agter die skroef, dorsale roer
  • Fase II (1956–59)
    • Geen boeghidrovlerke, beheeroppervlaktes voor die skroef
  • Fase III (1960–66)
    • X-agterstewe, noodluginlaatstelsel, snelheidsremme, dorsale roer (heraktiveer)
  • Fase IV (1967–72)
    • X-agterstewe, kontra-roterende skroewe, silwer-sinkbattery, stroomlyn van romp (Projek SURPASS).
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media