Tycho Brahe

Tycho Brahe (gebore as Tyge Ottesen Brahe, Skåne, 14 Desember 1546Praag, 24 Oktober 1601) was ’n Deense sterrekundige.

Tycho Ottesen Brahe
Gebore
Tyge Ottesen Brahe

14 Desember 1546
Skåne, Denemarke, Denemarke-Noorweë
Sterf24 Oktober 1601 (op 54)
NasionaliteitVlag van Denemarke Denemarke
BeroepEdelman, sterrekundige
Bekend virOntdekking van SN 1572
EggenootKirsten Barbara Jørgensdatter
Kinders8
Ouer(s)Otte Brahe en Beate Bille
Handtekening

Brahe het in 1572 ’n "nuwe helder ster" in die sterrebeeld Kassiopeia ontdek. Hy beskryf dié vreemde gebeurtenis in sy boek De Stella Nova (Latyn vir "Oor die nuwe ster"). Dit is nou bekend dat dit ’n supernova, ’n sterontploffing, genaamd SN 1572 was. Hy het dadelik in Europa bekend geword en ’n aanbod van koning Frederik II aanvaar om twee sterrewagte te bou.

In 1577 het hy ’n komeet waargeneem en deur parallaksmeting vasgestel die verskynsel is verder weg van die Aarde as die maan. Dit was in teenstelling met die opvatting van destyds dat komete in die atmosfeer voorkom. Na Frederik II se dood is hy deur Christian IV opgevolg en hy het Tycho se inkomste verklein. Tycho het ook stry gekry met die kerk en die adellikes. Hy het Denemarke in 1597 verlaat en eindelik in Praag gaan woon, waar hy in 1601 dood is.

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media