Turkse volke

Die Turkse volke is 'n etnolinguistiese groep wat die sprekers van die Turkse tale behels.[26] Hulle is inheems aan Sentraal- en Wes-Asië, Siberië en Oos-Europa, veral suid en oos van die Swartsee asook rondom die Kaspiese See met lande soos Turkye, Oesbekistan, Kasakstan, Azerbeidjan, Turkmenistan en Kirgisië.

Turkse volke

Totale bevolking:200–250 miljoen[1][2]
Belangrike bevolkings  in:Vlag van Turkye Turkye 57,5–61,5 miljoen[3]

Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 25,2 miljoen[4]
Vlag van Iran Iran 20 miljoen[5]
Vlag van Rusland Rusland 13 miljoen[6]
Vlag van Kasakstan Kasakstan 12.6 miljoen[7]
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 12 miljoen[8]
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan 10 miljoen[9]
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 4,5 miljoen[10]
Vlag van Kirgisië Kirgisië 4,5 miljoen[11]
Vlag van Afghanistan Afghanistan 3,5 miljoen[12]
Vlag van Irak Irak 3 miljoen[13]
Vlag van Tadjikistan Tadjikistan 1,2 miljoen[14]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1 miljoen[15]
Vlag van Pakistan Pakistan 500 000[16]
Vlag van Turkse Republiek van Noord-Siprus Turkse Republiek van Noord-Siprus 298 862[17]
Vlag van Australië Australië 293 500[18]
Vlag van Georgië Georgië 284 761[19]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 400,000 [20]
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 224 460[21]
Vlag van Sirië Sirië 100 000–200 000[22]
Vlag van Moldowa Moldowa 158 300[23]
Vlag van Mongolië Mongolië 106 955[24]
Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië 77 959[25]

Taal:Turkse tale soos Azerbeidjans, Basjkiries, Chakassies, Gagaoesies, Jakoeties, Karatsjai-Balkaries, Kasaks, Kirgisies, Krim-Tataars, Nogai, Oeigoers, Oesbekies, Tartaars, Tiwaans, Turkmeens en Turks
Geloofsoortuiging:Islam (Soennitiese Islam • Kulturele Islam • Alawitisme • Twaalfer-Sjiïsme)
Christendom (Oosters-Ortodokse Kerk)
Judaïsme
Ongebonde (AgnostisismeAteïsme)
Animisme • Tengriisme • SjamanismeManicheïsme
Verwante etniese groepe:Etniese groepe soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Gagaoesiërs, Kasakke, Kirgisiërs, Krim-Tatare, Oeigoere, Oesbeke, Siberiese Tartare, Tartare, Tsjoewasjiërs, Turke en Turkmene
Verspreiding van Turkse volke

Die grootste etniese groepe (volgens bevolking) is: Turke (63–69 miljoen), Oesbeke (30 miljoen), Azerbeidjanners (28–35 miljoen), Oeigoere (20 miljoen), Kasakke (15 miljoen), Turkmene (9 miljoen) en Kirgisiërs (4,5 miljoen). Hulle praat Turkse tale soos Turks (71 miljoen), Oesbekies (27 miljoen), Azerbeidjans (26 miljoen), Kasaks (13 miljoen), Oeigoers (10,4 miljoen), Turkmeens (7,6 miljoen) en Kirgisies (4,6 miljoen) as moedertaal.

Verwysingswysig

  1. (de) Brigitte Moser, Michael Wilhelm Weithmann (2008). Landeskunde Türkei: Geschichte, Gesellschaft und Kultur. Buske Publishing. p. 173. ISBN 978-3-87548-491-5.
  2. (de) Deutsches Orient-Institut, Orient, Vol. 41, Alfred Röper Publushing, 2000, bl. 611
  3. "Turkey". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  4. "Uzbekistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
  5. "Azerbaijani (people)". Encyclopædia Britannica (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  6. "Russia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  7. "Kazakhstan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  8. "China". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
  9. "Azerbaijan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  10. (en) "Turkmenistan". The World Factbook. Central Intelligence Agency. Besoek op 3 April 2016.[dooie skakel]
  11. "Kyrgyzstan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  12. "Afghanistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
  13. "Iraq". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
  14. "Tajikistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
  15. (en) "Obama, recognize us". St. Louis American. 9 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  16. "Pakistan". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  17. "Census.XLS" (PDF) (in Turks). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2018. Besoek op 14 Februarie 2014.
  18. "Australia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
  19. "Georgia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  20. "Results / General results of the census / National composition of population". All-Ukrainian Census, 2001 (in Engels). 5 Desember 2001. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2010. Besoek op 5 Augustus 2007.
  21. "Saudi Arabia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
  22. "Syria". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
  23. "Moldova". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  24. "Mongolia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.
  25. "Macedonia". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2020. Besoek op 3 April 2016.
  26. "Turkic peoples". Encyclopædia Britannica (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 3 April 2016.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media