Turkse Republiek van Noord-Siprus

Die Turkse Republiek van Noord-Siprus (Turks: Kuzey Kıbrıs Türk Cumhuriyeti)[6] of kort Noord-Siprus (Kuzey Kıbrıs) is volgens internasionale reg 'n deel van Siprus. Die de facto onafhanklike republiek[7][8][9] word slegs deur Turkye as 'n onafhanklike land erken.[10]

Turkse Republiek van Noord-Siprus
Kuzey Kıbrıs Türk Cumhuriyeti (Turks)
Vlag van die Turkse Republiek van Noord-SiprusWapen van die Turkse Republiek van Noord-Siprus
VlagWapen
Volkslied: İstiklal Marşı
(Turks vir: "Onafhanklikheidsmars")
Ligging van die Turkse Republiek van Noord-Siprus
HoofstadNoord-Nicosia (de facto)
Nicosia (de jure)[1]

35°11′N 33°22′O / 35.183°N 33.367°O / 35.183; 33.367

Grootste stadNoord-Nicosia (Kuzey Lefkoşa)
Amptelike taleTurks
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Ersin Tatar
Ünal Üstel
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken
van Siprus
15 November 1983[2]
net deur Turkye
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
3 355 km2  ()
1 295 myl2
2,7
Bevolking
 - 2021-skatting
 - 2011-sensus
 - Digtheid
 
382 836[3] ()
286 257
114 / km2 ()
295,3 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$4,234 miljard[4]
$14 942[4]

GeldeenheidLira () (TRY)
Tydsone
 - Somertyd
OET[5] (UTC+2)
OEST (UTC+3)
Internet-TLD.nc.tr of .ct.tr;
wye gebruik van .cc
Skakelkode+90 392
Nasa-Satellietbeeld van die eiland Siprus
Kaart van Noord-Siprus
Kaart van die eiland Siprus
Politieke kaart van die eiland Siprus

Die Turkse Republiek van Noord-Siprus bestaan sedert 1974[11][12][13][14] en op 15 November 1983 het Noord-Siprus sy onafhanklikheid verklaar. Die republiek is in die noordelike deel van Siprus geleë en die hoofstad is Noord-Nicosia (Kuzey Lefkoşa). Die Turkse Republiek van Noord-Siprus het 'n bevolking van 382 836 in 2021 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 3 355 km². Die oplossing van die Siprus-konflik is een van die voorwaardes vir die aansluiting van Turkye by die Europese Unie.[15]

Verwysingswysig

  1. (en) "The Constitution of the Turkish Republic of Northern Cyprus". www.cypnet.co.uk. Besoek op 4 November 2022.
  2. (en) "Historical Background". Turkse Republiek van Noord-Siprus se Departement van Buitelandse Sake. Besoek op 29 Mei 2019.
  3. (tr) Muhammet İkbal Arslan (10 Oktober 2022). "KKTC'nin nüfusu 382 bin 836 olarak hesaplandı". Anadolu Agency. Besoek op 4 November 2022.
  4. 4,0 4,1 (tr) "KKTC Ekonomik Göstergeler Raporu" (PDF). kei.gov.tr. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 7 Oktober 2020. Besoek op 13 Desember 2019.
  5. (tr) "Saatler geri alınıyor!". Yeni Düzen. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 29 Mei 2019.
  6. (en) "The social and economic impact of EU membership on northern Cyprus", Diez, Thomas (2002). The European Union and the Cyprus Conflict: Modern Conflict, Postmodern Union. Manchester University Press. p. 187. ISBN 0-7190-6079-6.
  7. (en) Leon Hadar (16 November 2005). "In Praise of 'Virtual States". Antiwar.com. Besoek op 16 November 2005.
  8. (en) Carter Johnson (2005). "Sovereignty or Demography? Reconsidering the Evidence on Partition in Ethnic Civil Wars" (PDF). University of Maryland. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 26 Junie 2008. Besoek op 26 Junie 2008.
  9. (en) Michael Emerson (2004). The Wider Europe Matrix. CPSE. ISBN 9290794690.
  10. (en) "Cyprus country profile". BBC. 23 Desember 2011. Besoek op 4 November 2022.
  11. (en) "Cyprus". The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2012. Besoek op 10 November 2012. The dinner follows a meal Mr. Denktash held on Dec. 6, when Mr. Clerides made his first visit to northern Cyprus, which was invaded by Turkey in 1974 and has been governed by Turkish Cypriots ever since. Mr. Clerides is recognized internationally as the president of Cyprus, but Turkey is the only country that....
  12. (en) "Turkey urges fresh Cyprus talks". BBC. 24 Januarie 2006. Besoek op 4 November 2022. Cyprus has been split into the Greek Cypriot-controlled south and the Turkish-occupied north since Turkey invaded in 1974, in the wake of an abortive coup by supporters of union with Greece.
  13. (en) Michael Theodoulou (18 April 2010). "Unity talks under threat as hardliner elected President on divided island". The Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2011. Besoek op 29 Junie 2011. on divided island a stance that would scuttle a deal. Cyprus was split on ethnic and religious lines by a Turkish invasion in 1974, triggered by a brief, Greek-inspired coup.
  14. (en) James Mackay (3 Augustus 2010). "Cyprus problem is fuelling racism". The Guardian. Besoek op 4 November 2022. Whether one chooses to date the situation to the invasion by Turkey in 1974, the coup by junta-officered Greek Cypriots the same year, the bombings by Turkey in 1964, the attempt...
  15. (de) "Der Zypern-Konflikt – das ungelöste Problem der EU". 7 Desember 2006. Besoek op 4 November 2022.

Verdere leesstofwysig

  • (en) Allan Langdale (2012). In a Contested Realm: an Illustrated Guide to the Archaeology and Historical Architecture of Northern Cyprus. Grimsay Press. ISBN 978-1-84530-128-6.
  • (en) North Cyprus – a Pocket-Guide. Rustem Bookshop, Nicosia. 2006. ISBN 9944-968-03-X.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media