Tsomo

Tsomo is 'n dorpie in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika en is geleë op die oewer van die rivier met dieselfde naam.

Tsomo
Tsomo is in Oos-Kaap
Tsomo
Tsomo
 Tsomo se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°02′17″S 27°49′01″O / 32.03806°S 27.81694°O / -32.03806; 27.81694Koördinate: 32°02′17″S 27°49′01″O / 32.03806°S 27.81694°O / -32.03806; 27.81694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitIntsika Yethu
Stigting1877
Oppervlak
 • Totaal3,72 km2 (1,44 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 108
 • Digtheid567/km2 (1 470/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.3%
 • Indiërs/Asiërs1.7%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense94.8%
Taal (2011)
 • Xhosa 88.7%
 • Engels 3.1%
 • Afrikaans 1.1%
 • Ander 7.0%
Poskode (strate)
5400
Poskode (posbusse)
5400
Skakelkode045

Geskiedeniswysig

Die naam van die dorp is dié van 'n hoofman wat eens 'n kraal gehad het waar die pad die rivier oorsteek. Omrede so baie mense oor die jare in die rivier verdrink het noem die plaaslike mense dit "die rivier van die dood". Die dorpie het sy ontstaan aan die stigting van 'n militêre pos te danke. Die dorpie het in 1877 ontstaan as 'n administratiewe sentrum vir dié deel van Fingoland.

Distrikwysig

Die distrik is 1 062 km2 groot en daar word gemengde boerdery beoefen.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Tsomo". Sensus 2011.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media