Tsjeggiese Wikipedia
Tsjeggiese Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Tsjeggies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | November 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | cs.wikipedia.org |
Die Tsjeggiese Wikipedia is die Tsjeggiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie.Die wikipedia is in November 2002 begin.
Dit het tans 517 581 artikels en is die 28ste grootste wikipedia.
Voorbeeld
- 'n Voorbeeld van 'n Tsjeggiestalige artikel oor Afrikaans: Afrikánština.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tsjeggiese Wikipedia. |
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGetalCarles PuigdemontSelfstandige naamwoordLaingsburgvloedSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingKookpuntAntoniemByvoeglike naamwoordIntensiewe vormFotosinteseHeliumVersamelnaamPriemgetalLettergreepWiskundige terminologieSuid-AfrikaCleopatra VIILewende en nie-lewende dingeAndré de RuyterDierkundeEerste WêreldoorlogSquid GameNoord-AmerikaMariah CareyBadkamerCiteSeerXGina LollobrigidaSophia LorenBaarmoederNederlandse RykMaggie SmithToerismeMark van die DDRRicky GervaisSpioenasieCharon