Tshipise (dorpie)

Tshipise is 'n dorpie in Vhembe-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorpie is geleë noord van die Soutpansberg en net suid van die R525-streekspad na die Pafuri-hek, die mees-noordelike ingang na die Krugerwildtuin en die Pafuri-grenspos, 21 km verder oos.

Tshipise

Chipise
Tshipise is in Limpopo
Tshipise
Tshipise
 Tshipise se ligging in Limpopo
Koördinate: 22°32′2″S 30°40′12″O / 22.53389°S 30.67000°O / -22.53389; 30.67000Koördinate: 22°32′2″S 30°40′12″O / 22.53389°S 30.67000°O / -22.53389; 30.67000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikVhembe
MunisipaliteitMusina
Stigting1936
Oppervlak
 • Totaal1,50 km2 (0,58 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 052
 • Digtheid701/km2 (1 820/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Swart mense98.8%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Venda 94.8%
 • Engels 1.0%
 • Ander 4.2%
Poskode (strate)
0901
Poskode (posbusse)
0901
Skakelkode015

Die vakansieoord, 'n ent hiervandaan (sowat 66 km suidoos van Musina en 84 km noordoos van Louis Trichardt), is sedert 1936 ontwikkel. Die naam is voorheen as Chipise gespel, wat blykbaar afgelei is van chia fisu, wat ‘brand’ of ‘warm wees’ beteken, verwysend na die minerale bronne van 65 °C.[2]

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Tshipise". Sensus 2011.
  2. Raper, R.E. (1987). "Dictionary of Southern African Place Names". Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing. p. 438. Besoek op 4 Desember 2013.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media