Tourettesindroom

Tourettesindroom of Tourette se siekte is 'n oorerflike neurologiese versteuring wat meervoudige motoriese en/of vokale spiertrekkings veroorsaak. Die siekte is vernoem na Gilles de la Tourette, die persoon wat dit eerste beskryf het.

Tourettesindroom
Klassifikasie en eksterne bronne
Georges Gilles de la Tourette (1857–1904)
Georges Gilles de la Tourette (1857–1904)
ICD-10F95.2
ICD-9307.23
eMedicinemed/3107neuro/664
Mediese waarskuwing

Tourettesindroom begin gewoonlik tussen 4 en 14 jaar, gewoonlik met spiertrekkings van die gesig, arms en bene. Later begin die persoon gewoonlik onwillekeurige geluide maak, byvoorbeeld keelskoonmaak, hoes, grom en snuif. Koprolalie (onbeheerste gebruik van kru taal) kom ook in enkele gevalle voor. Dit is meer algemeen by mans as vroue.

Mense met Tourettesindroom het 'n normale intelligensie en 'n normale lewensverwagting. Dit raak gewoonlik beter namate 'n persoon ouer word en daar is nie baie volwassenes met ernstige Tourettesindroom nie. Minder as 15% van mense met Tourette het koprolalie.

Die meeste mense met Tourette het nie behandeling nodig nie. Desnieteenstaande is medikasie beskikbaar wat daarvoor kan help. Daar is ook terapieë wat mense help om makliker daarmee saam te leef.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media