Tobroek

Tobroek (Arabies: طبرق‎) is 'n stad in oostelike Libië, met 'n bevolking van ongeveer 300 000 mense.

Tobroek

طبرق‎
Uitsig oor Tobroek
Uitsig oor Tobroek
Tobroek is in Libië
Tobroek
Tobroek
Koördinate: 32°4′34″N 23°57′41″O / 32.07611°N 23.96139°O / 32.07611; 23.96139Koördinate: 32°4′34″N 23°57′41″O / 32.07611°N 23.96139°O / 32.07611; 23.96139
LandVlag van Libië Libië

Tweede Wêreldoorlogwysig

Daar het verskeie gevegte hier plaasgevind vroeg in die Tweede Wêreldoorlog. Eers het die Geallieerde Magte die stad beset gedurende Desember 1940. Daarna word dit verower deur die Duitse en Italiaanse Magte in Junie 1942 en weer herower deur die Geallieerde Magte gedurende November van dieselfde jaar. Die dorpie was aanvanklik ontwikkel deur die Italiaanse magte as 'n militêre hawe. Die dorpie beskik oor 'n natuurlike diep hawe, alhoewel effens klein.

Bronwysig

  • * Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 22, Bladsy 345.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media