Tiger Woods

Eldrick Tiger Woods (gebore 30 Desember 1975), seun van Earl en Kultida Woods, word as een van die beste gholfspelers in die geskiedenis van die spel beskou. Teen Desember 2005, op die ouderdom van slegs 30 jaar, kon Woods reeds 11 oorwinnings in toernooie in die PGA Tour agter sy naam skryf.

Volle naam Eldrick Tont Woods
Bynaam Tiger
Geboortedatum/plek 30 Desember 1975 (1975-12-30) (48 jaar oud)
Cypress, Kalifornië
Sterfdatum/plek
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Woning Jupiter Island, Florida
Hoogte 1,85 m[1]
Massa 84 kg[1]
Eggenoot/e Elin Nordegren (2004–2010)
Kinders 2
Kollege Stanford University
(het nie gegradueer nie)
Pro. geword 1996
Huidige toer(e) PGA Tour (aangesluit in 1996)
Pro-oorwinnings 106
PGA Toer 79 (2de van alle tye)
Europese Toer 40 (3de van alle tye)[2]
Japan Gholftoer 2
Asiese Toer 1
PGA Toer van Australasië 1
Ander 16
Beste uitslag in groot kampioenskappe
(wenne: 14)
Meesterstoernooi Gewen: 1997, 2001, 2002, 2005
V.S. Ope Gewen: 2000, 2002, 2008
Die Ope kampioenskap Gewen: 2000, 2005, 2006
PGA Kampioenskap Gewen: 1999, 2000, 2006, 2007
Toekennings
PGA Tour rookie van die jaar 1996
PGA speler van die jaar 1997, 1999, 2000, 2001, 2002, 2003, 2005, 2006, 2007, 2009, 2013
PGA Tour speler van die jaar 1997, 1999, 2000, 2001, 2002, 2003, 2005, 2006, 2007, 2009, 2013
PGA Tour leidende geldwenner 1997, 1999, 2000, 2001, 2002, 2005, 2006, 2007, 2009, 2013
Vardon-trofee 1999, 2000, 2001, 2002, 2003, 2005, 2007, 2009, 2013
Byron Nelson-toekenning 1999, 2000, 2001, 2002, 2003, 2005, 2006, 2007, 2009

Woods se vernaamste oorwinnings:

  • Die Meesters (1997, 2001, 2002, 2005 en 2019)
  • VSA Ope (2000, 2002, 2008)
  • Die Ope Kampioenskap (2000, 2005, 2006)
  • PGA Kampioenskap (1999, 2000, 2006, 2007)

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 "Tiger Woods – Profile" (in Engels). PGA Tour. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2017. Besoek op 7 Junie 2015.
  2. 2009 European Tour Official Guide Section 4 Page 577 PDF 21. European Tour. Besoek op 21 April 2009. Geargiveer 26 Januarie 2010 op Wayback Machine

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media