Tibettaans

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tibettane.

Tibettaans (ལྷ་སའི་སྐད་ lha-sa'i skad) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 1,2 miljoen mense in Tibet (Volksrepubliek China), Bhoetan, Nepal en Indië gepraat word. Tibettaans is die amptelike taal van die outonome gewes Tibet en is verwant aan Dzongkha, die amptelike taal van Bhoetan. Tibettaans word in die Tibettaanse skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Vir die transliterasie van die Tibettaanse skrif word oorwegend die Wylie-transliterasie gebruik.

Tibettaans
ལྷ་སའི་སྐད་
lha-sa'i skad
Gepraat in:Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Bhoetan Bhoetan
Vlag van Nepal Nepal
Vlag van Indië Indië 
Gebied:Suid-Asië
Totale sprekers:1,2 miljoen[1]
Taalfamilie:Sino-Tibettaans
 Tibeto-Birmaans
  Bodisj
   Tibettaans
    Sentraal-Tibettaans
     Tibettaans 
Skrifstelsel:Tibettaanse skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in:Tibet (Volksrepubliek van China)
Gereguleer deur:Komitee vir die Standaardisering van die Tibettaanse taal
Taalkodes
ISO 639-1:bo
ISO 639-2:bod
ISO 639-3:bod
Die woord "ལྷ་སའི་སྐད་" in Tibettaanse skryf

Verwysingswysig

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tibetan, Central" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020. Besoek op 7 Oktober 2015.

Eksterne skakelswysig

Wiki Baike
Sien gerus Wiki Baike se uitgawe in Tibettaans
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media