Tiberius

Tiberius Iulius Caesar Augustus (voor sy aanneming deur Augustus: Tiberius Claudius Nero; * 16 November 42 v.C. in Rome; † 16 Maart 37 n.C. aan die Kaap Misenum) het tussen 14 en 37 n.C. as tweede Romeinse keiser geregeer. Hy was ná sy stiefvader Augustus die tweede keiser van die Romeinse Ryk - albei is in die Julies-Claudiese geslagslyn gebore. Sy regeringstyd was een van die langste alleenregerings van 'n Romeinse keiser.

Tiberius
2de Keiser van die Romeinse Ryk
Portretborsbeeld van Tiberius (Museum Ny Carlsberg Glyptotek).
Portretborsbeeld van Tiberius (Museum Ny Carlsberg Glyptotek).
Regeer18 September 14 – 16 Maart 37 (vir 22 jare en 179 dae)
Volle naamTiberius Julius Caesar Augustus
Gebore16 November 42 v.C.; Rome, Romeinse Republiek
Oorlede16 Maart 37 n.C.; Misenum, Romeinse Ryk (op 78)
BegraweMausoleum van Augustus, Rome
VoorgangerAugustus
OpvolgerCaligula
Adellike huisJulio-Claudiese dinastie
VaderTiberius Claudius Nero
MoederLivia Drusilla
EggenoteVipsania Agrippina
Julia die ouere
KindersDrusus Julius Caesar
Tiberillus
Germanicus

Tiberius het veral voor sy regeringsoorname groot militêre oorwinnings behaal. Met sy militêre bedrywighede in Pannonië, Illyricum, Raetië en Germanië het hy die noordelike grenslyn van die Romeinse Ryk getrek. Hy het daarnaas ook sukses by die administrasie van Romeinse provinsies en die finansiële bestuur van sy ryk behaal.

Dit was paleisintriges, die sameswering van die ambisieuse Seianus, teregstellings van dissidente Romeinse adellikes en Tiberius se onttrekking aan die lewe in Rome wat latere antieke geskiedskrywers 'n negatiewe waardeoordeel oor hom laat vel het. Dit is egter duidelik dat Suetonius die keiser eerder in 'n negatiewe lig beskou het.

Teen die einde van sy lewe het die institusionalisering van die monargie en die daarmee gepaardgaande ontneming van politieke regte van die Romeinse Senaat 'n belangekonflik tussen keiser en senatore laat ontstaan.

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media