Thomas Johansson

Karl Thomas Conny Johansson (gebore 24 Maart 1975 in Linköping) is 'n voormalige Sweedse tennisspeler. Hy begin in 1993 om professioneel te speel en het nege toernooie op die ATP-toer gewen. Op 12 Junie 2009 besluit hy om uit professionele tennis uit te tree. Sy grootste oorwinning was die Australiese Ope in 2002.

Thomas Johansson
Thomas Johansson in 2008
LandVlag van Swede Swede
WoonplekMonte Carlo, Monaco
Geboortedatum24 Maart 1975 (1975-03-24) (49 jaar oud)
GeboorteplekLinköping, Swede
Lengte1,80 m
Begin professioneel1993
Afgetree12 Junie 2009
SpelstylRegshandig (tweehandig handrughou)
Loopbaan-wengeld$7 168 029
Enkelspel
Loopbaanrekord357–296
Loopbaantitels9
Hoogste rangNo. 7 (10 Mei 2002)
Grand Slam-uitslae
Australiese OpeW (2002)
Franse Ope2R (1996, 2000, 2002, 2005)
WimbledonHE (2005)
VSA-OpeKE (1998, 2000)
Groot toernooie
WTA-kampioenskapRR (2002)
Olimpiese Spele2R (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord76–98
Loopbaantitels1
Hoogste rangNo. 51 (17 Julie 2006)
Australiese Ope2R (2008)
Franse Ope2R (2006)
Wimbledon3R (2007)
VSA-Ope3R (2005)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele Silwermedalje (2008)
Thomas Johansson en Simon Aspelin speel dubbels.

Grand Slam-rekordwysig

Die tabel toon Johansson se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

JaarAustraliese OpeFranse OpeWimbledonVSA-Ope
1994Rondte 1Nie deelgeneem nieNie deelgeneem nieNie deelgeneem nie
1995Nie deelgeneem nieRondte 1Nie deelgeneem nieNie deelgeneem nie
1996Rondte 2Rondte 2Rondte 4Rondte 2
1997Rondte 2Rondte 1Rondte 2Rondte 1
1998Rondte 1Rondte 1Rondte 3Kwarteindstryd
1999Rondte 1Nie deelgeneem nieRondte 2Nie deelgeneem nie
2000Rondte 2Rondte 2Rondte 4Kwarteindstryd
2001Rondte 3Rondte 1Rondte 2Rondte 4
2002WennerRondte 2Rondte 1Nie deelgeneem nie
2003Nie deelgeneem nieNie deelgeneem nieNie deelgeneem nieNie deelgeneem nie
2004Rondte 1Nie deelgeneem nieRondte 3Rondte 3
2005Rondte 4Rondte 2HalfeindstrydRondte 2
2006Rondte 4Rondte 1Rondte 1Rondte 1
2007Rondte 2Rondte 1Rondte 1Rondte 3
2008Rondte 1Rondte 1Rondte 2Rondte 1

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media