Theodore Roosevelt

Theodore Roosevelt
26ste President van die Verenigde State
Ampstermyn14 September 19014 Maart 1909
VoorgangerWilliam McKinley
OpvolgerWilliam Howard Taft
Geboortedatum27 Oktober 1858
GeboorteplekNew York Stad, New York
Sterftedatum6 Januarie 1919
SterfteplekOyster Bay, New York
Eerste DameAlice Hathaway Lee (1880–1884)
Edith Kermit Carow (1886–1919)
Politieke partyRepublikein
VisepresidentGeen (1901–1905)
Charles W. Fairbanks (1905–1909)
Handtekening

Theodore Roosevelt, Jr. (27 Oktober 18586 Januarie 1919) was die 26ste President van die Verenigde State (1901–1909). Tydens sy ampstermyn het Oklahoma op 16 November 1907 die 46ste deelstaat van die Verenigde State geword. Sy portret is saam met die van die presidente George Washington, Thomas Jefferson en Abraham Lincoln by Mount Rushmore uitgebeeld.

Tydens die Spaans-Amerikaanse Oorlog het hy die stormloop op San Juan-heuwel gelei. Theodore Roosevelt het in 1906 die Nobelprys vir Vrede ontvang vir sy bemiddeling in die Russies-Japannese Oorlog van 1904−1905.[1] Danksy sy inisiatief is die oorlog formeel beëindig met die ondertekening van die Verdrag van Portsmouth.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. "The Nobel Peace Prize 1906" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2018. Besoek op 6 Oktober 2017.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media