The New Zealand Herald

The New Zealand Herald is 'n dagblad wat gepubliseer word in Auckland, Nieu-Seeland, en besit word deur New Zealand Media and Entertainment. Dit het die grootste sirkulasie van alle koerante in Nieu-Seeland en het 'n hoogtepunt van meer as 200 000 eksemplare bereik in 2006, hoewel die sirkulasie van die daaglikse Herald teen Desember 2017 gemiddeld tot 115 213 eksemplare gedaal het.[1] Die belangrikste sirkulasiegebied is die Auckland-streek. Dit word ook afgelewer in groot dele van die noorde van die Noordeiland waaronder Northland, Waikato en King Country.[2]

Op 10 September 2012 verskuif die Herald na 'n kompakte formaat vir uitgawes op weeksdae, na 150 jaar in die breedbladformaat. Die breëbladformaat is behou vir die Saterdaguitgawe.

Verwysingswysig

  1. "ABC statistics". New Zealand Audit Bureau of Circulation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2019. Besoek op 11 Maart 2018.
  2. "NAB - New Zealand Herald" (in Engels). Newspaper Advertising Bureau. 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2012. Besoek op 23 Mei 2012.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media