The Jacobite

The Jacobite is 'n toeriste-stoomtreindiens wat in die somermaande tussen April en Oktober deur die Skotse spoorwegonderneming West Coast Railways op die roete tussen Fort William en Mallaig aangebied word. Hierdie roete oor 'n afstand van 84 myl maak deel uit van die West Highland Line.

The Jacobite - volstoom en klaar om te vertrek
The Jacobite
The Jacobite ry oor die Glenfinnan-viaduk
Die Jacobite-treinroete word as die aantreklikste in die Verenigde Koninkryk beskou

Die stoomtreinrit begin naby die hoogste bergpiek van Groot-Brittanje, Ben Nevis; met Arisaig, die mees westelike treinstasie van vastelandse Groot-Brittanje as een van sy haltes; loop verby Loch Morar en die kortste rivier in Brittanje, River Morar; en bereik sy laaste halte naby die diepste seewater-loch in Europa, Loch Nevis.

Rolprent- en Harry Potter-entoesiaste sal die Jacobite-lokomotiewe en waens maklik herken as die treinstel wat in die Harry Potter-rolprentreeks as Hogwarts Express te sien is.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media