Terence Bridgett

Suid-Afrikaanse akteur

Terence Bridgett is 'n Suid-Afrikaanse akteur en skrywer wat in Afrikaans en Engels werk. Van die Afrikaanse produksies waarin hy verskyn het, is: Pieter Jacobs se Plofstof, Wikus du Toit se Sing! (onder regie van Alby Michaels), Paul Slabolepszy se Konsternasie oppie stasie en Elsa Joubert se Poppie (onder regie van Sandra Kotzé). Hy het ook in talle Afrikaanse flieks en TV-reekse gespeel. In 2011 is hy met 'n ATKV-veertjie as beste akteur in ’n sepie vir sy spel in 7de Laan bekroon.[1]

Terence Bridgett
Alias11 April 1975
GeboorteKaapstad
NasionaliteitSuid-Afrika
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bridgett is op 11 April 1975 in Kaapstad gebore, 'n laatlammetjie en enigste seun van vyf kinders. Hy begin sy skoolloopbaan by die Drakensberg-seunskool en matrikuleer van SACS. Daarna studeer hy aan die Universiteit van Kaapstad se dramaskool waar hy 'n BA in Spraak en Drama verwerf.

Filmografiewysig

Seleksie van die flieks waarin hy verskyn het:

Seleksie van TV-programme:

  • Rugby Motors, 2012 as Killer
  • Erfsondes, 2012 as Wong September
  • Konsternasie oppie stasie, 2009 as Clayton La Toiya
  • 7de Laan, 2000 as Jerome
  • Binneland Sub Judice

Verwysingswysig

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media