Telwoord

Die telwoorde is 'n woordsoort wat betrekking het op getalle.

Soorte telwoordewysig

Telwoorde word onderverdeel in hooftelwoorde en rangtelwoorde:

Hooftelwoordewysig

Hooftelwoorde dui die hoeveelheid of aantal aan. Dit word in bepaalde en onbepaalde hooftelwoorde verdeel:

Bepaalde hooftelwoordepresies hoeveel daar is, bv.

  • een, drie, honderd, ens.

Voorbeelde:

  • Daar is vier lemoene aan die boom.
  • Daar is twintig appels aan die boom.

Onbepaalde hooftelwoorde dui nie presies die aantal aan nie, bv.

  • baie, heelwat, weinig, min, verskeie, ens.

Voorbeelde:

  • Daar is baie lemoene aan die boom.
  • Daar is heelwat appels aan die boom.

Rangtelwoordwysig

Rangtelwoord dui 'n volgorde aan. Dit word in bepaalde en onbepaalde rangtelwoorde verdeel:

Bepaalde rangtelwoord dui die presiese volgorde of plek aan, bv.

  • eerste (1ste), derde (3de), vyfde (5de), honderdste (100ste), ens.

Voorbeelde:

  • Sy is haar ouers se tweede kind.
  • Neem die vierde lekker.

Onbepaalde rangtelwoorde dui nie die presiese volgorde of plek aan nie, bv.

  • middelste, laaste, soveelste, ens.

Voorbeelde:

  • My vriend is die middelste een.
  • Dit is die soveelste keer dat hy val.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media