Tasché Burger

Suid-Afrikaanse sangeres

Tasché Susanne Burger (gebore op 29 Junie 2000 in Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sangeres. Sy het van 4-jarige ouderdom af sanglesse geneem en aan haar talent geskaaf. Haar vroeë opvoeding ontvang sy by Laerskool Totius en Laerskool Durbanville; na haar Graad 8-jaar in Hoërskool Stellenberg het sy tuisonderrig ontvang tot Graad 12.

Tasché Burger
Gebore29 Junie 2000 (2000-06-29) (23 jaar oud)
Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika[1]
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
Jare aktief2019 – tans
EtiketteUniversal Music SA

Sy is die wenner van die derde seisoen van die TV-musiekwerklikheidsreeks The Voice SA op die TV-kanaal M-Net.[2][3] Sy het ’n platekontrak by Universal Music SA losgeslaan.[4] Tasché was ook die eerste vroulike kunstenaar en die jongste om dié realiteitsreeks te wen. Francois van Coke was haar afrigter tydens hierdie reeks. Haar musiekloopbaan word bestuur deur Wynand Myburgh se musiekagentskap, Valkie van Coke.

Diskografiewysig

Die Een (2019)wysig

Tasché - EP (2019)wysig

  • In November 2019 word Tasché se eerste EP vrygestel.[6] Die EP is opgeneem by die Van Coke Studios en is vrygestel deur Universal Music SA.[7] Haar weergawe van Lisa se Klavier asook Vier Seisoene Kind, saam met Francois van Coke, word gesing op die EP.

Eksterne skakelswysig

Verwysingswysig

  1. Tasché Burger Becomes the First Woman to Win The Voice SA Shimoney Regter, Eyewitness News, 8 Julie 2019. Besoek op 10 Julie 2019.
  2. "Tasché oor 'The Voice SA': 'My mond hang steeds oop'". Maroela Media. 8 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Augustus 2019. Besoek op 13 Julie 2019.
  3. "En die wenner van 'The Voice SA' is…". Maroela Media. 8 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2019. Besoek op 13 Julie 2019.
  4. Tasché Burger wins The Voice SA & it's a pretty big deal Kyle Zeeman, Times Live, 8 Julie 2019. Besoek op 10 Julie 2019.
  5. Apple Music Preview: Tasché - Die Een - Single music.apple.com, 16 Augustus 2019. Besoek op 25 Januarie 2020.
  6. Tasché Brings All The Feels With Her First EP Geargiveer 25 Januarie 2020 op Wayback Machine www.undergroundpress.co.za, 13 November 2019. Besoek op 25 Januarie 2020.
  7. Apple Music Preview: Tasché - EP music.apple.com. Besoek op 25 Januarie 2020.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media