Tartaars

Taal

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tartare.

Tartaars (татар теле; татарча, tatar tele, tatarça; تاتار تلی of طاطار تيلي) is 'n taal wat tot die Turkiese tale behoort. Dit word onder meer in die Russiese deelrepubliek Tartarstan gepraat. Dit word ook buite die republiek gepraat, tot in die weste van Eurasië in die Krim, Bessarabië en Litaue.

Tartaars
татар теле, tatar tele, تاتار تلی
Gepraat in:Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Bulgarye Bulgarye
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Kasakstan Kasakstan
Vlag van Litaue Litaue
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Pole Pole
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Belarus Belarus 
Gebied:Tartarstan
Totale sprekers:5,3 miljoen[1]
Taalfamilie:Altaïes
 Turkies
  Kiptsjak
   Kiptsjak-Bulgar
    Tartaars 
Skrifstelsel:Latynse alfabet
Cyrilliese alfabet
Arabiese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur:Instituut van taal, Literatuur en Kultuur van die Akademie van Wetenskappe van die Republiek van Tartarstan
Taalkodes
ISO 639-1:tt
ISO 639-2:tat
ISO 639-3:tat 
Verspreiding van Tartaars
Kalligrafie van die woord Qazan (قازان) in Arabiese skrif in die vorm van 'n Zilant
'n Kazanse Metroteken in Tartaars (bo) en Russies

Tartaars moet nie met Krim-Tataars, wat in die Krim gepraat word, verwar word nie. Hoewel die twee tale aan mekaar verwant is, is dit nie onderling verstaanbaar nie.

Skryfstelselswysig

Cyrilliese alfabetwysig

А аӘ әБ бВ вГ гД дЕ еЁ ё
Ж жҖ җЗ зИ иЙ йК кЛ лМ м
Н нҢ ңО оӨ өП пР рС сТ т
У уҮ үФ фХ хҺ һЦ цЧ чШ ш
Щ щЪ ъЫ ыЬ ьЭ эЮ юЯ я

Latynse alfabetwysig

A aƏ əB bC cÇ çD dE eF f
G gĞ ğH hI ıİ iJ jK kQ q
L lM mN nꞐ ꞑO oƟ ɵP pR r
S sŞ şT tU uÜ üV vW wX x
Y yZ z

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tatar" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 8 November 2017.

Eksterne skakelswysig

Wiki Baike
Sien gerus Wiki Baike se uitgawe in Tartaars
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media