Tainan

Tainan (Chinees: 臺南市, pinyin: Táinán Shì, Pe̍h-ōe-jī: Tâi-lâm-chhī; letterlik: Suid-Taiwan) is ná Nieu-Taipei, Kaohsiung en Taichung die vierde grootste stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met 'n bevolking van sowat 1,9 miljoen. Tainan het 'n oppervlakte van 2 192 km² en word regstreeks deur die nasionale regering bestuur. Op 25 Desember 2010 het die stad met die Tainan County saamgesmelt.

Tainan
臺南市

KaartSeël
Vlag
 Land Republiek China
 Administratiewe gewesSuid-Taiwan
 Koördinate22°59′N 120°11′O / 22.983°N 120.183°O / 22.983; 120.183
 Stigting1621
 Oppervlakte: 
 - Totaal2 191,65 vk km
 Hoogte bo seevlak– m
 Bevolking: 
 - Totaal (Oktober 2010)1 885 252
 - Bevolkingsdigtheid860/vk km
 TydsoneUTC +8 (CST)
 BurgemeesterHuang Wei-cher (DPP)
 Amptelike WebwerfTainan
City Government

Sy stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se suidelike kuslyn en lê aan die Suid-Chinese See. Die stad is weens sy gerieflike plek in 1621 deur Nederlandse koloniste opgerig. In 1662 het die Chinese onder Zheng Chenggong die stad verower en tot hoofstad van die Taiwan-prefektuur verklaar.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media