Tadjiks

Taal wat in Tadjikistan gepraat word

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tadjiks (volk).

Tadjiks (забо́ни тоҷикӣ́, zaboni tojikī, [zaˈbɔni tɔd͡ʒiˈki]), ook Tadjikse Persies (форси́и тоҷикӣ́, forsii tojikī, [fɔrˈsiji tɔd͡ʒiˈki]) genoem, is 'n Irannese taal wat deur sowat 7,9 miljoen mense in Tadjikistan, Afghanistan, Kirgisië, Oesbekistan en die Volksrepubliek China gepraat word. Dit is die derde mees verspreide taal van Sentraal-Asië naas Oesbekies en Kasaks. Tadjiks is die amptelike taal van die Republiek Tadjikistan.

Tadjiks
тоҷикӣ, تاجیکي, tojikī
Gepraat in:Vlag van Tadjikistan Tadjikistan
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan
Vlag van Kirgisië Kirgisië
Vlag van Afghanistan Afghanistan
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 
Gebied:Suid-Asië
Totale sprekers:7,9 miljoen[1]
Taalfamilie:Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Tadjiks 
Skrifstelsel:Arabiese alfabet
Cyrilliese alfabet
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Tadjikistan Tadjikistan
Gereguleer deur:Tadjikse taalagentskap
Taalkodes
ISO 639-1:tg
ISO 639-2:tgk
ISO 639-3:tgk 
Verspreiding van Tadjiks
Etniese kaart van Sentraal-Asië
Die woord "tojikī" in die Cyrilliese (Tоҷикӣ) en Arabiese alfabet (تاجیکی)

Tadjiks is 'n moderne variëteit van Persies wat deur invloed van Russies en die Turkse tale van Sentraal-Asië tydens die Sowjetunie ontstaan het. Tadjiks word amptelik met 'n gemodifiseerde Cyrilliese alfabet geskryf, maar in die Internet word ook 'n variant van die Latynse alfabet gebruik. In Afghanistan en die Volksrepubliek China word 'n gemodifiseerde Arabiese alfabet gebruik.

Verwysingswysig

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tajiki" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 25 Januarie 2019.

Eksterne skakelswysig

Wiki Baike
Sien gerus Wiki Baike se uitgawe in Tadjiks
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media