Taconic-berge

Die Taconic-berge is 'n bergreeks in Nieu-Engeland, wat deel uitmaak van die Appalache en langs die oosgrens van die Amerikaanse deelstaat New York loop. Die bergreeks strek tot in die suidweste van Vermont, Connecticut, die weste van Massachusetts en Suidwes-Vermont.

Kaart van die hoofstreke van die noordoostelike Appalache

Die Taconic-berge loop sowat 240 kilometer (150 myl) in noord-suidelike rigting en behels 'n kleiner bergreeks, die Berkshire-berge in Wes-Massachusetts. Die hoogste bergpiek is Mount Equinox teen die noordelike einde van die bergreeks in Manchester (Vermont) op 'n hoogte van 1 163 meter (3 816 voet) bo seevlak. Die Indiaanse naam van die berge is vroeër weergegee as Taghkanic. Die Taconic State Park langs die grens van New York met Massachusetts en Connecticut is 'n gewilde toeristebestemming.

Die Taconic-bergreeks is in die laat Ordovisiaanse tydperk, sowat 440 miljoen jaar gelede, deur die botsing van die Noord-Amerikaanse Plaat met 'n vulkaniese eilandboog gevorm - net soos die huidige Japan. In geologiese opsig behoort die reeks tot die oudstes in Noord-Amerika en is lankal deur erosie geslyp tot sy huidige, laer hoogte.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media