Sydney-krieketveld
Die Sydney-krieketveld (Engels: Sydney Cricket Ground, kort: SCG) is 'n sportstadion in Sydney, Australië. Dit word gebruik vir Toets-, Internasionale eendag- en Twintig20-krieket, sowel as Aussiereëls-voetbal, Rugby League en rugby-unie.[3]
Sydney-krieketveld | ||
Bynaam | SCG | |
---|---|---|
Ligging | Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië | |
Koördinate | 33°53′30″S 151°13′29″O / 33.89167°S 151.22472°OKoördinate: 33°53′30″S 151°13′29″O / 33.89167°S 151.22472°O | |
Eienaar | Regering van Nieu-Suid-Wallis | |
Operateur | Sydney Cricket Ground Trust | |
Kapasiteit | 48 000[1][2] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Gebou | 1848 | |
Huurders | ||
Australiese nasionale krieketspan, Nieu-Suid-Wallis krieketspan, Sydney Swans (AFL), Sydney Sixers (BBL), Sydney Sixers (WBBL) |
Dit is die tuisveld van die Nieu-Suid-Wallis Blues krieketspan, die Sydney Sixers in die Big Bash-Liga en die Sydney Swans Australiese Football League klub.
Dit word besit en bedryf deur die Sydney Cricket Ground Trust wat ook die Sydney Voetbalstadion langsaan bestuur. Voordat die sokkerstadion met 44 000 sitplekke in 1988 geopen is, was die Sydney Cricket Ground die hoofplek vir Rugby League in Sydney. Dit is tydens die Krieketwêreldbeker 1992, die Krieketwêreldbeker 2015 en die T20I-wêreldbeker 2022 ingespan.
Fotogalerywysig
- Sydney-krieketveld, 12 Desember 1903.
- Major League Baseball begin sy 2014-seisoen op die Sydney Cricket Ground.
- Groot ligtorings is by die stadion opgerig in die laat 1970's om te kapitaliseer op sg. "nagkrieket"
- Die historiese Ledepawiljoen onder ligte met die horison van Sydney daaragter
Wedstrydewysig
Krieketwêreldbeker 1992wysig
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 1992.
t | ||
David Boon 27 (32) Allan Donald 3/34 (10 boulbeurte) | Kepler Wessels 81* (148) Peter Taylor 1/32 (10 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t | ||
Sachin Tendulkar 54* (62) Mushtaq Ahmed 3/59 (10 boulbeurte) | Aamer Sohail 62 (95) Manoj Prabhakar 2/22 (10 boulbeurte) |
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
- Wedstryd verkort tot 49 boulbeurte per span weens 'n stadige boultempo deur Pakistan.
t | ||
Tom Moody 51 (88) Ian Botham 4/31 (10 boulbeurte) | Graham Gooch 58 (112) Mike Whitney 1/28 (10 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t | ||
Graeme Hick 83 (90) Meyrick Pringle 2/36 (9 boulbeurte) | Andrew Hudson 46 (52) Richard Illingworth 2/46 (10 boulbeurte) |
- Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
- Reën onderbreek die spel voor die laaste bal in die 43ste boulbeurt. Suid-Afrika het toe 22 lopies van 13 balle vir 'n oorwinning benodig. Met 2 verlore boulbeurte weens reën is die teiken verminder tot 21 lopies vanaf slegs 1 bal ('n onhaalbare en onregverdige teiken).[4][5]
Krieketwêreldbeker 2015wysig
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Krieketwêreldbeker 2015.
t | ||
AB de Villiers 162* (66) Chris Gayle 2/21 (4 boulbeurte) | Jason Holder 56 (48) Imran Tahir 5/45 (10 boulbeurte) |
- Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t | ||
Glenn Maxwell 102 (53) Lasith Malinga 2/59 (10 boulbeurte) | Kumar Sangakkara 104 (107) James Faulkner 3/48 (9 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t | ||
Shafiqullah 30 (64) Chris Jordan 2/13 (6.2 boulbeurte) | Ian Bell 52* (56) Hamid Hassan 1/17 (5 boulbeurte) |
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
- Afghanistan se beurt eindig na slegs 37 boulbeurte en Engeland se teiken is weens reën tot 101 lopies in 25 boulbeurte verminder.
t | ||
Kumar Sangakkara 45 (96) Imran Tahir 4/26 (8.2 boulbeurte) | Quinton de Kock 78* (57) Lasith Malinga 1/43 (6 boulbeurte) |
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t | ||
Steve Smith 105 (93) Umesh Yadav 4/72 (9 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
T20I-wêreldbeker 2022wysig
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: T20I-wêreldbeker 2022.
t | ||
Devon Conway 92* (58) Josh Hazlewood 2/41 (4 boulbeurte) | Glenn Maxwell 28 (20) Tim Southee 3/6 (2.1 boulbeurte) |
- Australië het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
t | ||
Glenn Phillips 104 (64) Kasun Rajitha 2/23 (4 boulbeurte) | Dasun Shanaka 35 (32) Trent Boult 4/13 (4 boulbeurte) |
- Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t | ||
Pathum Nissanka 67 (45) Mark Wood 3/26 (3 boulbeurte) | Alex Hales 47 (30) Wanindu Hasaranga 2/23 (4 boulbeurte) |
- Sri Lanka het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t | ||
Rilee Rossouw 109 (56) Shakib Al Hasan 2/33 (3 boulbeurte) | Litton Das 34 (31) Anrich Nortje 4/10 (3.3 boulbeurte) |
- Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
t | ||
Virat Kohli 62* (44) Paul van Meekeren 1/32 (4 boulbeurte) | Tim Pringle 20 (15) Bhuvneshwar Kumar 2/9 (3 boulbeurte) |
- Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
- Die wedstryd is oorspronklik geskeduleer vir 19:00, maar dit het later begin weens reën in die vorige wedstryd op dieselfde grond.
t | ||
Shadab Khan 52 (22) Anrich Nortje 4/41 (4 boulbeurte) | Temba Bavuma 36 (19) Shaheen Afridi 3/14 (3 boulbeurte) |
- Pakistan het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
- Duckworth-Lewis-Stern-metode hersien teiken om te wen: 142 lopies in 14 boulbeurte vir Suid-Afrika.
t | ||
Daryl Mitchell 53* (35) Shaheen Afridi 2/24 (4 boulbeurte) | Mohammad Rizwan 57 (43) Trent Boult 2/33 (4 boulbeurte) |
- Nieu-Seeland het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Verwysingswysig
- ↑ (en) "Seating Capacities". sydneycricketground.com.au. Sydney Cricket & Sports Ground Trust. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2017. Besoek op 13 September 2015.
- ↑ (en) "Sydney-krieketveld". Austadiums.com. Austadiums. Besoek op 13 September 2015.
- ↑ (en) "Sydney Cricket Ground". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 20 Februarie 2019.
- ↑ (en) "Stump the Bearded Wonder No 143". BBC. 28 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2019. Besoek op 20 Julie 2019.
- ↑ (en) "22 March 1992: Rain saves England in World Cup semi-final". The Guardian. 21 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Julie 2019. Besoek op 20 Julie 2019.
- ↑ (en) "T20 World Cup: New Zealand v Australia – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: New Zealand v Sri Lanka – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: Sri Lanka v England – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: South Africa v Bangladesh – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: India v Netherlands – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: Pakistan v South Africa – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.
- ↑ (en) "T20 World Cup: SF – Pakistan v New Zealand – Sydney Cricket Ground, Sydney". Australian Stadiums & Sport. Besoek op 15 November 2022.