Swede (volk)

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Sweeds.

Die Swede (Sweeds: svenskar) is 'n Germaanse nasie en etniese groep inheems aan Swede wat 'n gemeenskaplike Sweedse afkoms, kultuur en geskiedenis deel, en Sweeds as moedertaal praat. Alternatiewelik is Swede diegene wat in Swede woon of in Swede gebore is.

Swede

Totale bevolking:ca. 12,8 miljoen
Belangrike bevolkings  in:Vlag van Swede Swede ~7,6 miljoen[1]

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State ~4 miljoen[2]
Vlag van Finland Finland 280 000[3]
Vlag van Kanada Kanada 334 765[4]
Vlag van Argentinië Argentinië 200 000[5]
Vlag van Australië Australië 30 375[6]
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 1 257[7]

Taal:Sweeds
Geloofsoortuiging:Hoofsaaklik Lutheranisme
Verwante etniese groepe:Ander Germaanse volke soos Dene, Faroërs, Noorweërs en Yslanders
Moder Svea word beskou as nasionale personifikasie van Swede

Swede vorm die titulêre nasie van die Swede, waar hulle sowat 80% van dié land se bevolking uitmaak. Behalwe vir Swede kom Sweedse minderhede nog in Europese lande soos Finland voor.

Wêreldwyd leef sowat 12,8 miljoen Swede, waarvan sowat 7,6 miljoen in Swede, omtrent 4 miljoen in die Verenigde State en 280 000 in Finland. Daarbenewens het Swede nog in lande soos Kanada (334 765), Argentinië (200 000), Australië (30 375) en Nieu-Seeland (1 257) gevestig.

Verwysingswysig

  1. "Foreign background include foreign-born and Swedish-born with two foreign-born parents" (in Sweeds). Scb.se. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2013. Besoek op 22 September 2012.
  2. (en) "Total Ancestry Reported". United States Census Bureau. 2012. Besoek op 30 Maart 2016.
  3. "Suomen väestö 2008" (in Fins). Tilastokeskus. 27 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2020. Besoek op 30 Maart 2016.
  4. "Ethnocultural Portrait of Canada – Data table" (in Engels). 2.statcan.ca. 6 Oktober 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2019. Besoek op 30 Maart 2016.
  5. (es) Suecia en Argentina
  6. (en) 2006 Australian Census Geargiveer 22 Julie 2008 op Wayback Machine
  7. "Story: Scandinavians" (in Engels). Te Ara Encyclopedia of New Zealand. 9 November 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2018. Besoek op 30 Maart 2016.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media