Swartwortelboom

Die Swartwortelboom (Bruguiera gymnorrhiza) is 'n wortelboom wat aan die seekant van wortelboommoerasse groei en met die Rooiwortelboom en Witseebasboom vermeng.

Swartwortelboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Bruguiera
Spesie:
B. gymnorrhiza
Binomiale naam
Bruguiera gymnorrhiza
(L.) Lam., (1798)
Sinonieme
Sien teks.

Die SANBI-rooilys gee dit as veilig (LC). Die boom kom in die ekostreek wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek voor, maar dit is nie endemies in Suid-Afrika nie.[1]In Afrika is dit inheems in Suid-Afrika, Comore-eilande, Djiboeti, Madagaskar, Mauritius, Mosambiek, Seychelle, Tanzanië, Kenia en Somalië.

Dit is ook inheems in Australië waar dit in Nieu-Suid-Wallis, Noordelike Gebied en Queensland voorkom.

Dit het 'n Paleotropiese verspreiding en kom vanaf Suid-Afrika en Kenia tot aan Japan, Fiji en Vanuatu voor.[2]

Sinoniemewysig

  • Bruguiera capensis Blume
  • Bruguiera conjugata (L.) Merr.
  • Bruguiera conjugata f. alba Stone
  • Bruguiera gymnorhiza f. alba (Stone) Fosberg
  • Bruguiera gymnorhiza var. palun Blume
  • Bruguiera rheedei Blume
  • Bruguiera rumphii Blume
  • Bruguiera wightii Blume
  • Bruguiera zippelii Blume
  • Bruguiera zippelii var. oblongifolia Blume
  • Rhizophora conjugata L.
  • Rhizophora gymnorhiza L.
  • Rhizophora palun DC.
  • Rhizophora rheedei Steud.
  • Rhizophora tinctori Blanco

Sien ookwysig

Verwysingswysig

  1. "SANBI" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020.
  2. "mangrove.at" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020.

Bronnewysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media