Swartoogtiptol
Die Swartoogtiptol (Pycnonotus barbatus) is 'n sangvoël in die familie van tiptolle.
Swartoogtiptol | |
---|---|
![]() | |
Swartoogtiptol | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. barbatus |
Binomiale naam | |
Pycnonotus barbatus (Desfontaines, 1789) | |
![]() | |
Die verspreiding van die swartoogtiptol in Suider-Afrika |
Swartoogtiptolle is 19–21 cm lank met 'n vaal- tot donkergrys veredos en 'n lang stert. Die kop is roetswart, tussen die oog en die snawel byna geheel en al swart. Die vlerke is donkergrys en die stert is dofswart. Die buik is liggrys-bruin met 'n wit anale streek.
Die voëls is 'n omnivoor, wat hoofsaaklik vrugte eet, maar dit vreet ook insekte.
Hulle lê meestal 2 tot 3 eiers, wat in 12 dae uitgebroei word. Die kleintjies word deur beide ouers grootgemaak.
Suid-Afrikaanse voëls
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Swartoogtiptol.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Swartoogtiptol
🔥 Top keywords: Carles PuigdemontTuisbladSpesiaal:SoekKoolstofmonoksiedSpesiaal:Onlangse wysigingsPokkeVarkgriepCleopatra VIIClay AikenGregoriaanse kalenderLozèreWikipedia:OmtrentWikipedia:Welkom nuwelingeGordelroosAndré de RuyterWikipedia:General disclaimerWikipediaWikipedia:GebruikersportaalKanadaSuid-Afrika131 v.C.LongontstekingAfrikaansYouTubeKolorektale kankerLys van Suid-Afrikaanse musikanteBSeksMaroela MediaEnsiklopedieEngelsIrakWikipedia:Wat Wikipedia nie is nieSeksposisieKoorsVLLys van lande volgens bevolkingWikipedia:Geselshoekie