Swartnooi

Die Swartnooi (Macolor niger) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Black and white snapper.

Swartnooi
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Macolor

(Bleeker, 1860)[1]
Spesie:
M. niger
Binomiale naam
Macolor niger
(Forsskål, 1775)[2]
Sinonieme

Voorkomswysig

Die volwasse vis is grys tot swart en daar is verspreide blou strepe op die kop van pas gevangde visse. Die onvolwasse vis is hoofsaaklik wit met die vinne en aangrensende gedeeltes van die lyf wat swart is. Die kop is wit met 'n vertikale swart streep oor die oë. Die punt van die snoet is ook swart. Ouer onvolwasse visse word swart aan die bokant. Die vis word tot 75 cm lank.

Habitatwysig

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 5–90 m diep is alhoewel hulle gewoonlik in water van minder as 30 m voorkom. Hulle vreet ander visse, skaaldiere en soöplankton en leef in skole saam. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ookwysig

Bronwysig

Verwysingswysig

  1. Bleeker P., 1860. Dertiende bijdrage tot de kennis der vischfauna van Celebes (Visschen van Bonthain, Badjoa, Sindjai, Lagoesi en Pompenoea). Acta Soc. Sci. Indo-Neerl. v. 8 (art. 7). 1-60.
  2. BioLib (en)
  3. Catalogue of Life[dooie skakel] (en)

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media