Swakoprivier

Die Swakoprivier (Nama: Tsoaxaub[1]) is 'n rivier in Namibië. DIe rivier is 400 km lank en mond by Swakopmund uit. Dit ontspring oos van Damarahoogland in die distrik Waterberg en is nie standhoudend nie. Water kan verkry word deur in die rivierbedding te grawe.

Swakoprivier
Die maanlandskap van die Swakoprivier-vallei naby Richthofen.
Die maanlandskap van die Swakoprivier-vallei naby Richthofen.
Die maanlandskap van die Swakoprivier-vallei naby Richthofen.
OorsprongEros-berge naby Otjozonjati (Namibië)
MondingSwakopmund in die Atlantiese Oseaan
StroomgebiedErongo, Namibië
Lengte350 km (217 myl)
Oorspronghoogte1 560 m
Mondinghoogte0 m
Stroomgebiedopp.30 100 km² (11 622 myl²)

In 1907 is die gebied tussen die Swakoprivier en die Kuiseb-rivier deur die destydse Duitse koloniale administrasie as 'n wildspark verklaar. Die gebied is tans deel van die Namib-Naukluft Nasionale Park.

Bronwysig

Verwysingswysig

  1. (de) Malan, Johan S (1998). Die Völker Namibias. Windhoek, Göttingen: Klaus Hess. pp. 134–135. {{cite book}}: Onbekende parameter |trans_title= geïgnoreer (hulp)

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media